Op en Wakker
TagHistoriese almanak: Die Mafia, Valentynsmoorde en Machine Gun McGurn
Albé Grobbelaar gesels oor die Mafia, die Valentysdagmoorde en Machine Gun McGurn.
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, NAVO, is vanjaar 75 jaar oud. Ná ‘n tydperk van relati…
Moet leerders deurgesit word?
Volgens die Oos-Kaapse departement van onderwys is daar in vanjaar se matriekgroep 9 300 leerders wat nog nie ‘n enkele graad geslaag het…
Die Hajj-pelgrimstog: die hittegolf en sterftes
Sowat 1 300 mense is dood terwyl hulle die Hajj-pelgrimstog by Mekka in Saoedi-Arabië meegemaak het. Die Midde-Ooste loop deur onde…
Land en sand met Leandie du Randt
Sy is ‘n akteur, motiveringspreker, skrywer, entrepreneur en TV-aanbieder. Leandie du Randt sit nie stil nie. Haar nuwe TV-prog…
Is die oorlog in Gasa byna op ‘n einde?
In sy eerste televisie-onderhoud sedert 7 Oktober 2023, het Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, gesê die “intensiewe fas…
Anton Goosen gesels land en sand
Hy het al honderde liedjies in Afrikaans geskryf, en ‘n wye verskeidenheid kunstenaars – van Laurika Rauch en Lucky Dube, tot Sonja H…
Die kuns van politieke onderhandeling
Suid-Afrika is weer by ‘n keerpunt soos in die 1990’s, en weer sal daar onderhandel moet word, soos tydens die Konvensie vir ‘n Demokrati…
Hlabisa gesels oor die IVP se koalisie-planne
Vandag presies ‘n week gelede het die land stembus toe gegaan. ‘n Week later het die magspolitieke toneel in ons land dramaties verander,…
Verkiesing 2024: ANC-uitslag was dekades lank ondenkbaar
Die verkiesing is verby, en is vry en regverdig verklaar.Behalwe die DA en die MK-party, het byna al die ander partye minder setels as ná…
Weste se opwinding oor SA kwyn by die dag
Dr. Heinrich Matthee, ‘n ontleder vir bedrywe in die Midde-Ooste, skryf in ‘n onlangse artikel dat die Britte se gevoel teenoor Sui…
Die rioolbesmette Vaalrivier: Munisipale bestuurder aangekla
Die munisipale bestuurder van die Emfuleni-munisipaliteit, April Ntuli, staar twee strafregtelike klagte in die gesig weens dié mun…
Wettige vuurwapenprobleem in SA?
Die Stellenbosse akademikus, dr. Guy Lamb, het onlangs in ‘n artikel gesê daar moet herbesin word oor vuurwap…
BELA-wet: Waar en wolhaar
AfriForum en Solidariteit het ‘n streep in die sand getrek oor die omstrede wysigingswette op basiese onderwys, die sogenaamde BELA-wette…
Is Indië eersdaags ’n supermoondheid?
7 Mei 2024
Indië se ekonomie het in 2023 Brittanje verbygesteek as die wêreld se vyfde grootste ekonomie. Verlede week is die land se ve…
Kirsten Neuschäffer is SA Sportvrou van die Jaar
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis wat ‘n alleenvaart om die wêreld gewen het, en is eergisteraand aangewys as Suid-Afrika se Sport…
Verander die onlangse wysigings aan BELA die beheer oor taal en toelating?
Die voorgestelde wysigingswet op onderwyswette, of BELA, is deur die verkose komitee oor onderwys, tegnologie en sport van die nasionale …
Konflik in die Midde-Ooste deur die eeue, deel 1 & 2
Die onlangse ongeëwenaarde aanval deur Iran op Israel het vrese vir ‘n grootskaalse eskalering van die konflik in die Midde-Ooste laat op…
Is Creecy se wildsplanne positief of negatief?
Fielies is ook ‘n pragleeu
Die minister van omgewingsake, bousbou en vissery, Barbara Creecy, se plan om die wildbedryf in Su…
Hulde aan kosghoeroe Peter Veldsman
Peter Veldsman
Hy was ‘n Suid-Afrikaanse koslegende, fynproewerpionier, esteet en kosredakteur. Peter Veldsman is Dinsdagogge…
SA se grens met Lesotho ‘bestaan nie meer nie’
Suid-Afrika se grens met Lesotho strek oor sowat 1 000 km, en groot dele hiervan grens aan die Vrystaat. Oorgrensmisdaad is al geruim…
SARS wil toeslaan op tabaksmokkelaars
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ‘n indrukwekkende R54 miljard meer ingesamel as waarvoor die Tesourie begroot het. Daar is eg…
Regering se riglyne vir transgender-opvoeding lok kritiek
Die Departement van Basiese Onderwys se planne vir transgender-riglyne vir onderwysers van kleuter- en laerskoolleerders het krit…