Op en Wakker
Tag‘ANC abdikeer algaande regeerfunksies aan vervangende instellings’
Daar is groot afwagting oor die moontlikheid van ‘n regeringsverandering ná aanstaande jaar se verkiesing.
Die regering het al sekere …
Verloor Israel al meer steun van die Weste?
Dit lyk of die ideologiese Weste heeltemal verdeeld is. In van die grootste Europse moondhede, soos Brittanje en Frankryk, het duisende p…
Israel en Hamas: Wat is die waarheid?
Sedert die onverwagse tereur-aanval van Hamas op Saterdag 7 Oktober 0p burgelike Israelis in die Gasa-strook is dié streek ‘n oorlogsone …
Ons ontrafel die sensussyfers
Statistieke Suid-Afrika het pas sy jongste sensusverslag bekend gemaak. Suid-Afrika se bevolking het oor sowat ‘n dekade met 18% gegroei….
Lekker luister: Piet vat die pad met sy perdekar en vlaamperde
Hy is ‘n Senekaller in murg en been, met ‘n liefde om die droë dele van die land te verken met sy perdekar en vlaamperde. Piet Coetzer, ‘…
Twee nuwe howe vir grondsake
President Cyril Ramaphosa het onlangs wetgewing goedgekeur wat twee nuwe howe tot stand sal bring. Die Grondsakehof en die Grondsake-appè…
Jongste oor EU, Kijif-vergadering, Britse hulp en VSA se nuwe standpunt
‘n Amerikaanse Kongres-begrotingsooreenkoms wat Saterdag ter elfder ure bereik is, sluit nie oorloghulp deur Amerika vir Oekraïne in nie….
Slaweboek ryg pryse in
Eunice Visser
Aanstaande jaar sal dit presies ‘n 190 jaar wees wat slawerny amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf is. Dit sou nog vier…
‘Belowende tekens in stryd teen korrupsie’
Die stryd teen ongebreidelde korrupsie en misdaad in Suid-Afrika is nie uniek nie, en lande soos Amerika, Italië, Singapoer en Oekraïne h…
Wie is Chris Papas, jong politikus op TIME se Top100Next-lys?
Chris Papas
Chris Pappas is pas opgeneem op die tydskrif, Time, se Top100 Next-lys vir jong leiers. Hy is ook eergister amptelik aang…
‘Regering blok buitelanders met skaars vaardighede’
Terwyl geskoolde mense met skaars vaardighede die land verlaat, doen die regering geen moeite om dit vir buitelanders met broodnodige vaa…
Die ossewa en sy spore
Vir byna 300 jaar was die ossewa in al sy gedaantes die enkel belangrikste vervoermiddel van mense en goedere in Suid-Afrika. Dit word de…
Wink die Derde Wêreldoorlog?
Die Derde Wêreldoorlog klop aan die deur – ‘n direkte gevolg van Rusland se oorlog met Oekraïne. Oos-Europa is bang, en die res van Europ…
Alweer Fase 6-beurtkrag; Eskom se halstarrigheid
Fase 6-beurtkrag het vanoggend weer deel van Suid-Afrikaners se daaglikse handel en wandel geword. Eskom het aangekondig dat dit onbepaal…
SA honde by Skaaphond-wêreldkampioenskap in Ierland
Vier wollerige, langhaar Suid-Afrikaners gaan Ierland toe om aan ‘n eiesoortige wêreldkampioenskap vir vierpotiges te gaan deelneem.
D…
Is om slote te grawe die enigste manier om optiese veselkabels te kry?
Veselnetwerk-operateurs moet dikwels slote in paaie en mense se opritte grawe om hulle optiese veselkabels tot by elke huis te kry. Ons h…
“Dis veiliger om in Oekraïne te bly as in SA”
Dis veiliger om die oorloggeteisterde Oekraïne te bly, as in Suid-Afrika. Dis die mening van die burgeregte-organisasie, Action Society, …
Slim elektrisiteitsmeters is nasionale veiligheidsrisiko
Die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, en Eskom se plan om slim elektrisiteitsmeters te installeer teen ‘n beraamde koste…
Kinders, selfone en TikTok
In twee voorvalle in Bloemfontein het twee skoolkinders hulle pogings om hulleself om die lewe te bring, op sosiale media opgeneem. In di…
Word ‘global warming’ word nou ‘global boiling’?
Terwyl dit vandeesmaand in Johannesburg gesneeu het, was dit elders in die wêreld die warmste maand sedert rekordhouding van temperature …
Hoekom blok Nersa versterking van Eskom se transmissie-uitbreiding?
Dit wil voorkom of die versterking van Eskom se kragnetwerk ‘n knou gekry het toe die Nasionale Energiereguleerder, NERSA, nie die oordra…
Hoekom stamp Gwede en mynmaatskappye steeds kop?
Meer as twee dekades nadat die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne bekragtig is, stamp die regering en mynmaatska…
Sakeliga deur Hof verhoed om meer uit te vind oor probleem-munisipaliteite
Die nie-winsgewende organisasie, Sakeliga, het die ouditeur-generaal hof toe gevat om die bestuursverslae van 154 probleem-munisipaliteit…
Die ANC en die misdaadbase
“Die kriminalisering van die ANC het ‘n nuwe klas krygshere tot gevolg. Meer as 20 vragmotors is verlede week aan die brand gesteek op va…