Op en Wakker
TagOns huldig Dolf van Niekerk
Ons bring hulde aan die skrywer, dramaturg en digter Dolf van Niekerk, wat op Oujaarsdag 2022 oorlede is. Hy was een van die veelsydigste…
Het Prins Harry homself in die voet geskiet?
Prins Harry se veelbesproke boek, SPARE, is amptelik te koop nadat byna al die inhoud reeds uitgelek het. Dit behoort egter steeds ‘n…
Die klank van versoening oor 85 jr van Afrikaanse radio
“Wanneer laas het jy die gelofte van Bloedrivier gehoor? Of die stem van Jan Smuts wat praat oor versoening in 1946?
In hierdie bydrae…
Mabuza betrek by misdaadsindikate
Net toe jy gewoond geraak het aan die gemors waarin die president homself bevind weens die Phala Phala-sage, moet jy nou boonop hoor sy a…
Is die jongste ekonomiese groeisyfers werklik goeie nuus?
Die jongste ekonomiese groeisyfer van 1,6% in die derde kwartaal het heelwat ekonome verbaas. Die konsensusverwagting was net effens bo n…
Phala Phala: Hoe nou?
Die afgelope 48 uur was een van die mees dramatiese tydperke in die politiek van die moderne Suid-Afrika. Binne ‘n paar uur nadat die reg…
Die effek van klimaatveranderings op landbou kan yslik wees
President Cyril Ramaphosa het ‘n verteenwoordiger van die landbou-organisasie, AgriSA, aangestel op die presidensiële klimaatkommissie. D…
Word dele van Bruin identiteit verswyg?
Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, het ‘n interessante artikel op Litnet gepubliseer. Hy verwys daarin na wat hy noem die “ve…
Komati se omskakeling van steenkool-krag tot groenkrag kan bloudruk word
Eskom het verlede week die laaste eenheid by sy stokou Komati-kragstasie afgeskakel. Dié ou strydros in die steenkoolvloot, wat sedert 19…
Moet skeepsvrag ‘n staatsonderneming kry?
Dawie Roodt lewer kommentaar op die minister van vervoer se idee om ‘n ou plan af te stof, waarvolgens Suid-Afrika ‘n skeepsvrag-staatson…
Beskerm ons groot katte; staak dié kommersiële handel
‘n Leeumannetjie in sy volle glorie. Sylvester word een van die dae 8 jaar oud.
Suid-Afrikaners wil hê ons groot katte moet beter bes…
Korrupsie by die Nasionale Lotery op alle vlakke
Is dit moontlik om te kwantifiseer wat korrupsie op grondvlak aan mense doen? Een plek met groot geld is die Nasionale Lotery, en as jy d…
Kan die Regering se nuwe planne vir die spoorweë werk?
Suid-Afrika het ‘n nuwe plan vir die spoorweë. Die minister van vervoer het verlede week meer daaroor bekend gemaak tydens ‘n geleentheid…
Is Cyril in die sop oor valutabeheer?
Antwoorde word van pres. Cyril Ramaphosa geëis oor hoekom daar so baie kontant in ‘n buitelandse geldeenheid in sy plaashuis was, waar ‘n…
SA se waterprobleme is groot en wyd
Julius Kleynhans van OUTA praat oor Suid-Afrika se waterprobleme wat voortdurend in verskeie dorpe en stede opduik, soos onlangs weer in …
Dawie Roodt vasgekeer in Rusland
Die oulike tweeling van Dawie Roodt en sy Russiese vrou, Marina. Die foto is in 2019 geneem.
Ekonoom Dawie Roodt is tans in R…
Bome in stede is waardevol vir almal
Bome langs die St Martin kanaal in Parys
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die waarde van bome in stede, en di…