praat saam
TagNog damme is nie antwoord op ons waterskaarste
Waterbestuurspesialis Karen Bosman en prof. Loretta Feris, wat in omgewingsreg spesialiseer, bespreek water as ‘n skaars hulpbron.
Ons spoorstelsel is in sy m&&#!
Metrorail sê treindienste tussen Bellville en Kaapstad word vandeesweek hervat nadat dit vir bykans twee jaar gesluit was. Metrorail het …
Ja, daar is vordering in kankerbehandeling
Kanker bly wêreldwyd een van die hoofoorsake van dood, met miljoene mense wat jaarliks gediagnoseer word. Met voortgesette navorsing en m…
Polisiekorrupsie en -chaos met vuurwapens
Die 158 vuurwapens wat uit die bewyskamer by die Norwood-polisiestasie in Johannesburg verdwyn het, is glo net die oortjies seekoei, volg…
Skokfeite oor SA se arm middelklas
Volgens ‘n verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum sal ongelykhede, wat reeds ‘n uitdaging was in sekere lande vóór die coronaviruspandem…
Soeklig op die ANC se voortbestaan
Die ANC is 110 jaar oud. Die regerende party het die naweek onder moeilike omstandighede sy verjaarsdag in Limpopo gevier. Die president …
Koalisierade moet dié kwessies takel
Die inhuldiging van die nuwe DA-burgemeester van die Umgeni-munisipaliteit in die KwaZulu-Natalse Middeland, Chris Pappas, is ontwrig toe…
Korrupsie en swak dienslewering deur munisipaliteite
Korrupsie is een van die kwessies wat uitgewys is as ‘n faktor wat dienslewering en goeie regering pootjie. Ons praat oor korrupsie op pl…
Dienslewering: die rol van munisipaliteite en gemeenskapsorganisasies
Die plaaslike regeringsverkiesings is om die draai. Hoe lyk die verhouding tussen plaaslike regerings en gemeenskapsorganisies, belasting…
Een-derde van senior bestuurders in staatsdiens nie gekwalifiseerd vir pos
Altesame 3,301 van die 9,477 senior bestuurders wat in die Persoonlike en Salarisstelsel (PERSAL) gelys is, het nie die vereiste kwalifi…
Die omvang van korrupsie by ESKOM
Eskom het ‘n senior verkrygingsbestuurder voorlopig geskors ná bewerings van beweerde korrupsie van miljoene rand.
Die Spesiale Onders…
Waarom oorleef die ANC ondanks geldprobleme?
Die ANC se adjunksekretarisgeneraal, Jessie Duarte, het bevestig dat die regerende party finansiële probleme het.
Sy sê dit kan gedeel…
Wat nou met Ace en kie?
Die ANC het sy sekretaris-generaal, Ace Magashule, amptelik geskors hangende die uitslag van sy korrupsiehofsaak.
Hy sal egter vir die…
Die verhouding tussen plaaseienaar en -werker
‘n Plaaswerker op ‘n groenteplaas
Die verhouding tussen plaaseienaar en plaaswerker is ‘n komplekse een.
Daar is goeie verhale van…
Veediefstal: groot sindikate betrokke
Covid-19 ontbloot gebreke in gesondheidsdienste só
Die vakbond Nehawu sê die land se gesondheidsorgstelsel sal nie ‘n tweede vlaag Covid-19-infeksies oorleef nie, want sy lede is oorwerk e…
Polisiediens val só uitmekaar
Ons Polisiediens val op verskeie vlakke uitmekaar weens swak keuring en opleiding, kaderaanstellings van mense buite die Polisie, vreemde…
Kan korrupsie in SA gestuit word?
Die burgerlike organisasie, Corruption Watch, sê korrupsie binne die ANC kan nie uitgeroei word solank die faksies in die party voortbest…
Waar staan ons met NGV?
Die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering het opposisiepartye, burgerlike organisasies en ontleders op hol. Wat is so wee…
Kaalvuis oor Eskom
Praat Saam: In hierdie program word die probleme by Eskom sonder omhaal geopper.
Die langverwagte nuwe Geïntegreerde Hulpbronneplan is…
Wat is fout met SA Polisiediens?
Wat is fout met ons polisiediens?
Die Instituut vir Sekerheidstudies sê daar is sedert 2012 ‘n toename in ernstige geweldsmisdaad in d…
Die impak van droogte op boere
Die landbou-organisasie, AFASA, sê hulle is in voortdurende samesprekings met die regering om die gevolge van die voortgesette droogte in…
Die NGV – wat is duidelik en wat is vaag?
Die NGV – Die doel is om uit te vind wat is duidelik en wat is vaag. Waar kort meer inligting, wat bekommer jou?
Die wetgewing vir die…
Kan onderwysers disleksie, ADHD diagnoseer?
Die joernalis, Gasant Arbarder, het ‘n Twitter-inskrywing gemaak wat wyd reaksie…