Radiodrama
TagLuister weer na spanningsvolle futuristiese drama ‘Sterstof’
Johan Rademan (RSG-regisseur), Charlton George, Jane de Wet, Anrich Herbst, Wilhelm van der Walt en Roelanda Marais in RSG Radioteater :…
Luister Vrydag na ons Paasdrama ‘Waarom Here?’
Die Paasdrama, Waarom Here, deur Joey van Niekerk, is ‘n opdragwerk vir Goeie Vrydag.
Dit is Van Niekerk se 20ste geleentheidsdrama vi…
Komediewenners dán op lug aangekondig
Die wenners van RSG en NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) se heel eerste Kwartkomedie-skryfkompetisie word op Vrydag 18 Februa…
Luister weer na ons argiefdrama, Die Wildsboudjie
Die Wildsboudjie, deur Fritz Steyn 30 Desember (argiefdrama)
Robert Young
Die lollery begin wanneer Dominee Gompul ongemaklike vr…
Laaste drama van ons 2e seisoen
30 Desember
Die jaar word afgesluit met die klassieke klug, Die Wildsboudjie, deur Fritz Steyn.
Dit kom uit die SAUK se klankargief.
…
Luister weer: Onder die appelliefiebos
Marlise Joubert
“Onder die appelliefiebos”, deur Marlise Joubert, word op 2 Desember om 20h00 op RSG uitgesaai. Die drama is in Kaap…
RSG en NATi wil land laat lag
Luisteraars van RSG kan nou inskryf vir ’n nuwe kompetisie wat Afrikaanse komedie gaan bevorder.
RSG en NATi (Nasionale Afrikaanse Tea…
Greenroom: Lear van 1971 ontmoet Lear van 2021 voor die mikrofoon
GREENROOM deur Ilne Fourie, speel af in ‘n green room waar menige akteurs al meer tyd spandeer het agter die verhoog as op die verhoog ty…
“Oom Willem se bankie” is langs die see opgevoer
Luister weer na RSG se eerste plekspesifieke drama, Oom Willem se bankie.
Die drama deur Magdel Brand en Appel van Rensburg, is langs …
162 Inskrywings vir ons radiodrama-skryfkompetisie!
Die RSG Sanlam radiodrama-skryfkompetisie vier vanjaar sy 25ste verjaardag met altesame 162 inskrywings.
Die kompetisie lok jaarliks t…
Luister vanaand na argiefdrama: Bartho Smit se Putsonderwater
Die eerste radiodramaseisoen word op 24 Junie afgesluit met ‘n argiefdrama – Putsonderwater, deur Bartho Smit. Die regisseur was Eben Cr…
Luister 17 Junie: Boeretroos
Luister weer: Die Begrafnis
Rudie van Rensburg vier vanjaar sy 70e verjaardag – ‘n man wat al die lewe geloop het. Hy skryf oor ouderdom. Die dood. Hy skrik nie vir …
Skryfwenke vir radiodramas
Trek jou tikmasjien nader vir die RSG/Sanlam Radiodrama- skryfkompetisie
Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 24 …