Radioteater
TagLuister weer na ons wendrama ‘Kinders’
Die wenner in die 2021 RSG Sanlam Radiodramaskryfkompetisie, Kinders, deur Erica Harris, word op Donderdag 5 Mei uitgesaai. uitgesaai. D…
Luister weer na spanningsvolle futuristiese drama ‘Sterstof’
Johan Rademan (RSG-regisseur), Charlton George, Jane de Wet, Anrich Herbst, Wilhelm van der Walt en Roelanda Marais in RSG Radioteater :…
Luister weer na Die dood van Bititi
Adriaan Havenga
Adriaan Havenga het weer verlede jaar die prys ontvang vir Jongskrywer in die radiodramaskryfkompetisie met Die dood …
Luister weer: Die Vuurvliegdief
Die merieteprys in die RSG Sanlam radiodrama skryfkompetisie is verower deur Madeleen Welman, met Die Vuurvliegdief, wat die radioteater-…
Laaste drama van ons 2e seisoen
30 Desember
Die jaar word afgesluit met die klassieke klug, Die Wildsboudjie, deur Fritz Steyn.
Dit kom uit die SAUK se klankargief.
…
Luister weer: Daar’s iets omtrent Daisy
LUISTERAARS! MAAK JULSELF GEREED!, skryf regisseur Denver Vraagom:
“Ons inwoners van Aftreeoord Vredendal is terug en hierdie keer met…
Donkerhoek, Nicola Hanekom se 1e radiodrama
Nicola Hanekom, wat vanjaar die Hertzogprys vir Drama gekry het, se eerste radiodrama Donkerhoek, kom op 18 November aan die beurt.
Op d…
Donderdagaand: Wilde-als ontgin temas van verlore liefde, selfvergifnis…
Donderdagaand, 11 November in Radioteater om 20:00, saai RSG die radioverwerking van Wessel Pretorius se verhoogdrama, Wilde Als, uit.
…
Hemelblou is ‘n sensitiewe verhaal
Die tweede radioteaterseisoen is volstoom aan die gang! Die eerste maand is reeds agter die rug – en die produksies tot dusver, het groot…
Hoe voel dit om snags alleen in ‘n radio-ateljee agter die mikrofoon te wees?
Bettie Kemp
Hoe voel dit om snags alleen in ‘n radio-ateljee te sit en “lappe te trap” – ‘n uitdrukking geleen by die Siele op Wiele?…
Greenroom: Lear van 1971 ontmoet Lear van 2021 voor die mikrofoon
GREENROOM deur Ilne Fourie, speel af in ‘n green room waar menige akteurs al meer tyd spandeer het agter die verhoog as op die verhoog ty…
“Oom Willem se bankie” is langs die see opgevoer
Luister weer na RSG se eerste plekspesifieke drama, Oom Willem se bankie.
Die drama deur Magdel Brand en Appel van Rensburg, is langs …
Luister weer na Klipgebede
Ons nuwe radioteaterseisoen begin op 7 Oktober met ‘n radioverwerking van die solostuk Klipgebede, deur Schalk Schoonbie.
Elma Potgiet…
Luister 17 Junie: Boeretroos
Donderdagaand: As is verbrande hout
Noord-Kaap
As is verbrande hout deur Janine van der Linde word op 10 Junie om 20h00 op RSG uitgesaai.
STORIE
Hester, haar dogter …
Luister weer na Spooktrein
Een maal per jaar hou hy stil met dik rookwolke wat stoom.. die spooktrein. Twee spookjagters, ook dolverlief, besluit om die trein daard…
WGSA-eer vir drie skrywers.
Die skrywer van ‘n RSG radiodrama, Wilmi Wheeler , is pas aangewys as wenner van die WGSA se Muse-toekenning vir ‘n radioteaterteks. W…
Luister weer: Die Begrafnis
Rudie van Rensburg vier vanjaar sy 70e verjaardag – ‘n man wat al die lewe geloop het. Hy skryf oor ouderdom. Die dood. Hy skrik nie vir …
Klassieke, bekroonde ‘Uit die bloute’ in Radioteater
Die bekroonde regisseur Ilsé van Hemert se verhoogproduksie, Uit die bloute, het in die jare 90 landwyd opslae gemaak. Hierdie werk, saam…
RSG se nuwe dramaseisoen skop Donderdag af
‘n Kaalbas kalender, ‘n spooktrein, ‘n afgestorwe man wat weens sy gewig nie begrawe kan word nie en die geskiedenis van die radiodrama k…
“Epiese” wendrama met June van Merch in Radioteater
RSG sluit vanjaar se “Seisoen van die wenners” af met Makkie onthou deur Adelle van Wyk. Hierdie radiodrama was die algehele wenner in RS…
Sterrereën = ‘n komiese studente-liefdesverhaal
Hendie Grobbelaar
Sterrereën, geskryf deur Hendie Grobbelaar, het die tweede prys in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie v…