Regsake
TagRegsake: Emosies kan egskeiding baie moeilik maak
Igna Klynsmith bespreek die gebruik van hommeltuie in hengel. Familieregkenner Riëtte Oosthuizen praat oor hoe emosies ‘n rol speel tyden…
Wie mag besluit waar en wanneer ‘n geliefde begrawe mag word
Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor siviele eise teen die staat.
Hy praat ook oor die nuwe Ombudsraad vir Finansiële Diensvers…
Regsake: Wanneer is dit naamskending?
Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor naamskending.
Spesialisgas Peto Milton praat oor skuld tussen vriende en familie – is ‘n s…
Hoe gemaak as jou buurman se stink voerkraal jou pla?
Igna Klynsmith praat oor burereg na aanleiding van ‘n luisteraar wat kla oor sy buurman se voerkraal wat stink, en wat hom te doen staan….
Wat is die regsaspekte betreffende boubedrywighede in deeltitelkomplekse?
Igna Klynsmith bespreek die reëls m.b.t. boubedrywighede in deeltitelkomplekse. Hy praat ook oor handelsbeperkingsklousules in dienskontr…
Hoe gemaak as die begunstigde van ‘n trust minderjarig is?
Igna Klynsmith praat weer oor die strafreg, onder meer oor skeermeslemmetjies wat die produk in Suid-Afrika is wat die meeste gesteel wor…
Hoekom is aanspreeklikheidsversekering belangrik?
Igna Klynsmith deel die jongste statistiek oor huwelike en egskeidings in Suid-Afrika.
Hy bespreek ook die belangrikheid van aanspreek…
Wat is die regsaspekte van ‘moonlighting’?
Igna Klynsmith praat oor addisionele werk, ook bekend as moonlighting.
Spesialisgas Johan Botes praat oor of dit regverdig is dat jy m…
Kan elektrisiteit werklik gesteel word?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae wat onder meer handel oor of elektrisiteit werklik gesteel kan word.
Spesialisgas Est-Marié MC…
Hoekom ondervind buitelanders probleme met eise teen die Padongelukkefonds?
Igna Klynsmith bespreek verskillende aspekte van die strafreg, bv. vonnisoplegging.
Spesialisgas Susan de Wet praat oor ‘n saak …
Wat is die regs-implikasies van nuwe gesondheidswet?
Igna Klynsmith bespreek wat met ‘n insolvente of bankrotboedel gebeur.
Spesialisgas Est-Marié MCallahan bespreek die jongste ver…
Salarisverhoging, maar geen oortydbetaling?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae wat onder meer handel oor ‘n salarisverhoging, maar geen oortydbetaling, en ‘n saak oor ‘n TV…
Hoe gemaak as ‘n oorledene se motor op my erf staan?
Hoe word kriptogeld in SA gereguleer?
Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse uitspraak in die Kaapstad Hooggeregshof oor die stryd teen die skending van outeursreg.
Speslialis…
Mag kinders inmeng in hul bejaarde ouers se geldsake?
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor eksekuteursfooie, en ‘n geval waar kinders inmeng in hulle bejaarde ouers se geldsake.
Spesialisg…
Mag lewensreg in ‘n aftree-oord beëindig word?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor lewensreg in ‘n aftree-oord, wat beëindig wil word.
Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse verd…
Regsake oor derdeparty-eise, blaffende honde en bekentenisse
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief wat handel oor ‘n derdeparty-eis.
Hy praat ook oor ‘n eienaar van ‘n deeltiteleenheid wat w…
As ‘n beseerde skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n troeteldier…
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n beseerde persoon wat skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n huisdier.
Dan praa…
Kan die opsetlike breek van rugbyreëls tot finansiële eise lei?
Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n onlangse saak wat handel oor ‘n getroude paartjie wat drie dogters het, geskei is en eers na die eg…
Regsaspekte oor misleidende fynskrif; voedselvergifting-eis
Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse hofsaak oor misleidende fynskrif op ‘n jogurthouer.
Hy praat ook oor voedselvergiftiging, en of me…
Diplomatieke immuniteit word só misbruik
Igna Klynsmith bespreek
– diplomatieke immuniteit, en die misbruik daarvan,
– ‘n interessante saak in die VSA waar Google Maps ‘n man i…
As jou bure se kragopwekkers jou steur…
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n persoon se regsposisie m.b.t. tot die bure se plasing van hulle kragopwekkers.
…
Hoekom het SA nie ‘n jurie-stelsel nie?
Igna Klynsmith bespreek die Neurenberg-verhore.
Hy praat ook oor die juriestelsel en hoekom dit in Suid-Afrika afgeskaf is.
Spesial…
Kan kontrakte via WhatsApp-boodskappe gesluit word?
Igna Klynsmith bespreek Apartheidswetgewing en hoe dit detyds in die hof toegepas is.
Hy bespreek ook ‘n luisteraarsbrief wat handel o…