RSG Dokumentêr
TagVanaand: Dokumentêr oor ‘jukeboxes’
RSG se tweede dokumentêre seisoen vir die jaar word vanaf Julie elke Donderdagaand om 20:00 uitgesaai . Alle dokumentdokumentêre sal ook …
Luister weer na ons profieldokumentêr oor Louis van Niekerk
Louis van Niekerk
LOKSTEM VAN ‘N DIONUSUS deur Ina Strydom
Die akteur Louis van Niekerk is reeds meer as vyf dekades lank aan die werk…
Van Nico Malan tot Kunstekaap – 50 jaar van kunste in die Kaap
Kunstekaap 2021
Luister weer na die dokumentêr oor die Kunstekaap, saamgestel deur Martelize Brink.
‘n Baken van kuns in Suid-…
Luister weer: CM van den Heever, ‘n man van sy tyd
CM van den Heever
Die skrywer van verhale soos SOMER en LAAT VRUGTE, en gedigte soos AMANDELBOOM O LENTEBRUID, CM van den Heever, is …
1 e Dokumentêre seisoen 2020
Luister weer: Dokumentêr oor Borsvoeding
31 Januarie 20h00: Nageboorte naelstring
Jacqui en haar gaste in die ateljee.
Oor die nuutste navorsing, interessanthede en belang…
Luister weer na dokumentêr oor Transito-rooftogte
Kry ‘n kykie in die lewe van ‘n transito-veiligheidwag, wat daagliks trauma beleef, in dié dokumentêr deur Christelle van Tonder.