RSG Gesondheid
Tag3 Fusies, 6 skroewe, 3 spasieerders met rugoperasie van voor en nuwe manier van agter: pasiënt stap binne ure sonder pyn
Dr Reggie King (sittend) wat die rugoperasie van die voorkant doen, en dr Shawn Venter wat die tweede deel van die operasie van die rugk…
Eerste in Afrika: hartritme-defek met nuwe tegnologie behandel
Die eerste geval in Afrika waar ’n pasiënt met revolusionêre nuwe tegnologie behandel is om ‘n hartritme-defek te herstel, is Maandag in …
Herpes is vir ewig
Die herpes-familie van virusse veroorsaak nie net koorsblare en waterpokkies nie, maar nog ander siektes. Dit is ’n taai en geslepe kalan…
Aappokke vs pokke vs waterpokkies
Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en…
6-jarige se lewe word verander
Op Maandag 9 Mei 2022 het die sesjarige Lydia Sinclair se lewe verander. Die Graad 1 leerder van Milnerton het ‘n hartprosedure ondergaa…
Hoe gevaarlik is oordosering met parasetamol, antihistamiene, ysteraanvullers, motbolle, Two-step?
Waarom is dokters so besorg oor parasetamol-oordosisse?
Kan ysterpille gevaarlik wees vir kinders? Wat van anti-allergiese middels?
…
Kommer oor Staat as diktator vir totale beheer oor Covid- en ander mediese toetse
Daar is baie onsekerhede oor virus-toetse vir Covid-19, maar nou is daar dwingende vrae oor teenliggaamtoetse in …
Covid-inperkings lei tot meer selfmoord
Covid-19 is besig om op vier vlakke psigies sy tol te eis.
- Die uitwerking van die inperking, ingehoktheid en isolasie – die nommer 1…
Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses
Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis? Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? W…
Hoe word angstigheid behandel?
Wanneer is jy angstig of depressief genoeg om behandeling te soek? Kan jou huisdokter vir jou die beste middels voorskryf? Wanneer moet j…
Kernongelukke en bestraling
Die onlangse TV minireeks Chernobyl het ’n mens laat skrik vir die gevolge van ’n kernkrag-ongeluk. In die tweede deel van dié kort reeks…
Vroue-atlete, testosteroon en sportprestasie
Outisme: Die jongste feite
Outisme kan behandel word en tot verbetering lei.
Sommige behandeling werk beslis, ander werk beslis nie en kan selfs gevaarlik wees, en…
Beleef ‘n demensie-toets
Hoe word iemand getoets om vas te stel of hy/sy aan demensie ly? Hoe werk dit dat antwoorde op vrae kan help om ‘n diagnose te maak?
L…
As ‘n dokter kanker-pasiënt word
‘n Mens sou dink dat omdat Trusia Burgers ‘n mediese dokter is, sy die diagnose en behandeling van borskanker beter as ander mense sou ha…
Wat is Legioensiekte?
Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, se skielike dood, was beslis onverwags. Haar familie het bevestig dat sy aan Legioensiekte ge…
Het jy ‘n alkohol-probleem?
Ná ons eerste program drie weke gelede, gesels ons vandag verder oor alkohol- en middelmisbruik met die fokus op veral alkoholmisbruik di…
Heupvervangings kan lááánk hou
Dr Callie Ackerman
Heupvervangings kan 20 jaar plus hou, en mense kan ná ‘n goeie heupvervanging weer draf, fietsry en ‘n aktiewe lew…
Kaapse studie bied gratis Mioom-behandeling
Dr Victor Hulme
As jy ‘n vrou in jou vrugbare jare is by wie dokters ‘n mioom gediagnoseer het, moet jy jou ore spits.
Marí Hudson…
Só maak dokters aortaklep reg sonder borskas-oopsny
‘n Foutiewe aortaklep kan herstel word sonder om die borskas oop te sny. Dit word ‘n TAVI genoem – dit staan vir Trans Apikale (onderpunt…