RSG Groeipyne
TagHanteer jou tiener se uitbarstings só
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Natalie Pretorius en Tanya van der Walt, oor tieneruitdagings. Hoe gemaak as my…
Verstaan jou kind se geaardheid beter
Johan van Lill praat met Lynette Beer oor…
Digitale ouerskap in die tyd van COVID-19
Johan van Lill gesels verder met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor d…
My kind se 1ste hond/selfoon/uitslaap…
Johan van Lill praat met Talitha Veldsman oor al die eerstes in ‘n kind se lewe, wat ‘n sekere verantwoordelikheid van ‘n kind vereis: ee…
Maak jou tegnologie-kind só lief vir lees
Dis Nasionale Boekeweek, en Joh…
Die rol van ma’s het verander
Die rol van ma’s het verander.
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor die rol van ma’s wat saam …
Ma,pa se (ver)houding beïnvloed kind se ontwikkeling
Johan van Lill praat met dr. Deon Bruwer, ‘n pastorale berader, oor…
Verveeldheid dra ook by tot breinontwikkeling
Dis vakansietyd en kinders kla dikwels dat hulle dan verveeld is. Baie ouers en versorgers is geïrriteerd met hierdie stand van sake. Maa…
My tienerdogter is swanger…
Hoe hanteer gesinne hul tienerdogter se swangerskap?
Tienerswangerskappe is een van die realiteite waarmee baie gesinne onverwags te d…
Sukkel jou kind met Gr 7 Wiskunde?
Hier is raad hoe om jou kind, wat skielik sukkel met wiskunde in graad 7, te help.
Johan van Lill praat met onderwyskundige Marise Obe…
Oorheers tegnologie jou kinders en huis?
Hoe kry ek ’n gesonde balans tussen menswees en tegnologie in ons huishouding?
Johan van Lill praat met dr. Marlena Kruger oor digital…
My kind wil gou ophou met ‘n sport…
Watter voordele hou karate vir my kind in, en hoe gemaak as my kind dit net vir ’n rukkie wil neem en dan ophou? Moet ek vir my voorskool…
Maak leerwerk minder vervelig vir kinders
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe kinders leer en studeer. Leer kinders op verskillende maniere, en hoekom word leerst…
Pak terug-skool-toe reg aan
Hoe kan ouers en kinders die jaar reg aanpak, en hoe moet die verkillende oorgange tussen skoolfases hanteer word?
Johan van Lill praa…
Hoe help ek my tiener se oorgang tot volwassene?
Hoe help ek my kind se oorgang van kind tot volwassene? Dit is nou daardie tyd van die jaar waar soveel gesinne gereed maak vir boetie of…
Kies só ‘n hoërskool vir jou kind
Wanneer opsies vir hoërskole oorweeg word, is daar dikwels konflik te sprake. Daar kan konflik in die huis wees waar die ouer en kind ver…
Praat só met jou kind oor liefde
Daar is verskillende soorte liefde, en gepaste optrede gaan gepaard hiermee. Elke mens praat ’n ander liefdestaal – hoe is dit van toepas…
Hoe nou met aggressiewe kind?
Toon jou kind aggressiewe gedrag? Is dit buitengewone aggressie of sommer gewone kwaaitjie kabouter? Is daar gevaarligte wat op abnormale…
Doen jy te veel vir jou kind?
Johan van Lill praat met Belinda de Villiers, ‘n opvoedkundige sielkun…
Hanteer uitdagende tiener só
Johan van Lill praat met Leanda du Preez, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor h…
Kinders wil self die regte ding doen
Johan van Lill praat met Hanri de la Harpe…
Hanteer ‘n kind se woedebuie só
Word jou kind Kwaaitjie Kabouter? Of sommer gewoon aggressief? En moenie dink dit gebeur net met seuns nie. Hoe gemaak met jou kind se wo…