RSG Landbou
TagDie 3 soorte hernubare energie vir landbou
Volgens Corneels Schabort van die Noordwes-Universiteit se Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese, is daar hoofsaaklik drie soorte …
Inentingsprogram vir kalwers bepaal jou kudde se gesondheid
Doeltreffende kuddegesondheid begin met die ontwikkeling van ‘n inentingsprogram vir kalwers.
Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk g…
125 000 ton avo’s ge-oes en plek vir groei
Suid-Afrika het die afgelope vyf jaar sowat 125,000 ton avokado’s geoes, en daar is steeds plek vir groei. Lindie Stroebel van Mission Pr…
SA se Boerboeltelersgenootskap geregistreer
Die 2021 Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar is onlangs gekroon, en Maryke Pienaar van Lactalis SA gesels oor dié prestasie.
Die…
Rekord kanola-oes; vertikale boerdery; drankverbod
Die afgelope kanola-oes is die beste nóg in Suid-Afrika. Zander Spammer van Southern Oil gesels oor dié goeie nuus.
Die verbod op alko…
Landbou: Bees brusellose; plaaswerkers-welsyn; soetveldbestuur
Plaaswerkers: Volgens die Rooivleisprodusente-organisasie se Kode vir Beste Praktyk is die welsyn van plaaswerkers net so belangr…
Landbou: Hoe veilig is ons rooivleis?
Rooivleis bly ‘n gesogte produk onder Suid-Afrikaners, maar kan hulle dit met vertroue gebruik? Koos van der Ryst van die Rooivle…
Landbou: Proefplase; vleiswetenskap; presisie-besproeiing
Hoe lyk die toekoms van proefplase in Suid-Afrika?
Dr. Cletos Mapiye, ‘n vleiswetenskaplike van Stellenbosch Universiteit, het…
Landbou: Diere-veilings, somergraan-aanplantings en aanlyn-wynverkope
Koring word geoes.
Die verkoop van ‘n dier op ‘n veiling is makliker gesê as gedaan. Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Lewend…
Meer heuning met korwe van beton
Hoor hoe ‘n innoverende Gautengse byeboer, Louis van Zyl met sy betonkorf-innovasie sy heuningproduksie verhoog en ander boere in…
SA se wol- en sybokprodukte steeds gesog
Angorabok lammers
Wol- en sybokhaarprodusente het die afgelope twee jaar swaar getrek, maar volgens Isak S…
Alpacas is slim en braaf
Jong alpaca
Alpacas is slim,brawe en sosiale kudde-diere. Hulle is die kleinste lid van die kameelfamilie en kom van Peru. Hulle wol …
Landbou: die invloed van hitte en droogte
Hoe lank sal die hitte wat die somerreënvalgebied tans ondervind, nog voortduur? Johan van den Berg van Santam Landbou het die antwoord. …
SA byekolonies word bedreig
Die werkerbye gaan haal nektar en bring dit na die korf om heuning te maak. Die werkerbye werk hul letterlik dood. Hulle…
Gevreesde Amerikaanse onkruid nou in SA
Hennie Maas praat met ‘n spesialisveearts in volksgesondheid, dr. Jan du Preez, oor hoe hittestres by veral melkbeeste negatiewe finansië…