RSG radiodrama
TagLuister weer na NP van Wyk Louw se kersdrama
Die Kersdrama, En daar was skaapwagters, is vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen en is gegrond op ‘n gelyknamige storie deur NP van …
Hygend Hennie is ‘n drama oor ‘n hoenderhaan
Moleste in ‘n meentheidhuiskompleks sorg vir lekker komedie in Hygent Hennie, deur Joe Kleinhans.
Hennie is ‘n troetel-hoenderhaan wat…
Renske wen gesogte radioprys met riller-radiodrama
Nes met die Muse Awards vroeër vanjaar het RSG weer eens skoonskip gemaak in die kategorie vir radiodrama tydens vanjaar se SA Radio Awar…
Sterrereën = ‘n komiese studente-liefdesverhaal
Hendie Grobbelaar
Sterrereën, geskryf deur Hendie Grobbelaar, het die tweede prys in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie v…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…