RSG radioteater
TagMoenie ‘O, die donkie’ Donderdagaand misloop nie
Ons eerste 2024 Radioteater-seisoen op RSG word vanaand afgesluit met ‘n debuut drama van die veelsydige storieverteller en musikant, Pie…
Luister Donderdagaand na ‘Wringkrag Kinners’, geskoei op ware gebeure
Luister Donderdagaand na Wringkrag Kinners, ‘n verhaal geskoei op ware gebeure en die storie van baie van ons land se kinders, en die kin…
Luister Donderdagaand na PG se ‘Plaston: DNS-kind’
Plaston: DNS-kind is ‘n drama uit die argief deur P.G. du Plessis.
Die storie
Plaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige…
Luister weer na die wendrama Tweegesig
In die RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV se 2023 wenner, Tweegesig, verander ‘n doodgewone dag in ‘n dramatiese e…
Luister weer na ons Kersdrama
Luister weer na ons Kersdrama Vier dae voor Kersfees, deur Estel de Beer
Ons vier Kersdag op ‘n plaas in Suid-Afrika.
Ontmoet die S…
Radiodramaskryfkompetisie: ‘n aanlyn skryfskool; wenke van ‘n wenner
RSG, in samewerking met die ATKV, is verheug om die bekendstelling van die RSG Radiodramaskryfkompetisie aan te kondig. Dit is die 27ste …
Luister weer na dié aangrypende drama “En sorg tog mooi vir Buks”
Luister op 18 Mei om 8 nm na En sorg tog mooi vir Buks.
Moenie die aangrypende drama misloop nie.
SKRYWER: William Oosthuizen, ’n f…
Ons 2e dramaseisoen Oktober – Desember 2022
Ons tweede dramaseisoen sluit ‘n opdragwerk oor 85 jaar van Afrikaanse radio is, asook ‘n drama deur Richard van der Westhuizen en ‘n arg…
‘n Storie uit Namakwaland, deur Richard van der Westhuizen
Die liedjieskrywer, sanger en akteur Richard van der Westhuizen se radiodrama ‘n Warm wind oor die vlaktes, is die eersta drama van RSG s…
Ons 2e dramaseisoen in 2022
Die dramas wag in hierdie seisoen
DatumTitel Skrywer Regisseur 6 Okt ‘n Warm wind oor die vlaktes Richard van der …
Luister weer na Die Magrietjie
Luister op 19 Mei na Die Magrietjie, deur Jenny Pieterse.
Mense hanteer trauma op verskillende maniere. Die weduwee, Hermien Lategan,…
Sien jou weer gister: Luister weer
Sien jou weer gister, uit die pen van Neil Steenkamp is ‘n bietjie wetenskapsfiksie en romanse en ideaal vir die vakansietyd.
Twee aka…
Luister weer: Kronkelpad vol ligte romantiek
Donderdagaand (25 November)/Vanaand om 20:00 in RSG se Radioteater kan jy jou verlustig in Ronel Mostert se ligte romantiese stuk, Kronk…
Donderdagaand: As is verbrande hout
Noord-Kaap
As is verbrande hout deur Janine van der Linde word op 10 Junie om 20h00 op RSG uitgesaai.
STORIE
Hester, haar dogter …
Donderdagaand: Die Laaste Woord
Kom luister weer na Die Laaste Woord, deur Lee Doubell. In Kaapstad opgevoer deur Johan Rademan.
Die regisseur, Johan Rademan a…
Luister weer: Dawid Minnaar in Chris Barnard opdragwerk
RSG vier die Sestiger Chris Barnard se 80ste verjaardag met die argiefdrama Op die pad na Acapulco, wat op Donderdag 10 Oktober om 20:00 …