RSG Regsake
TagRegsake: Vuurwerke; Probleemdobbelaar; Aktes
Igna Klynsmith praat oor wetgewing wat verband hou met die afvuur van vuurwerke. Hy bespreek ook ‘n saak oor ‘n selfgerapporteerde proble…
Regsake: Onrealistiese beloftes; verwaarloosde kinders; onwettige oortreding
Igna Klynsmith waarsku teen mense met blink besigheidsplanne wat onrealistiese hoë opbrengste beloof.
Hy bespreek ook ‘n saak wat hand…
Regsake: Boedelbelasting; aanbouiings op jou kinders se eiendom
Igna Klynsmith beantwoord luisteraarsvrae oor boedelbelasting, en jou regte ten opsigte van aanbouings by jou kinders se eiendom.
Dr. …
Mediese nalatigheid, huisverband, jou regte tydens aanhouding
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor mediese nalatigheid, en beantwoord ‘n luisteraar se vraag oor die aflos van ‘n huisverband van ‘n fam…
Regsaspekte oor forensiese prosedures, skoolklere en pryse op winkelrakke
Igna Klynsmith bespreek onder andere die nuwe wetgewing oor forensiese prosedures; en ‘n skikking oor eksklusiewe ooreenkomste vir die ve…
Wat is oupas en oumas se regte oor hul kleinkinders?
Igna Klynsmith en sy kollega Elmari Richter praat oor verskeie aspekte van die familiereg.
Dit sluit in oupas en oumas se regte ten aa…
Erflatings en testamente
As deel van Testamenteweek praat Igna Klynsmith en Volker Kruger verder oor erflatings en testamente.
Hulle bespreek onder meer ‘n saa…
Vermy probleme met huur- en koopkontrakte só
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger praat verder ook koop- en huurkontrakte.
Luister ook:
https://www.rsgplus.org/verkoo…
Mag Eskom kragtoevoer na agterstallige munisipaliteite afsny?
Luister na REGSAKE:
- Hoe werk die aanwasbedeling en wanneer is dit van toepassing?
- Moet BTW by produkte se pryse ingesluit word?
…
Kan belastingbetalers munisipale dienste oorneem?
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak waarin belastingbetalers aansoek gedoen het om munisipale dienste oor te neem.
Hy beantwoord ook lu…
Wat van jou geld as jou toer weens COVID in hek duik?
- Watter gelde mag ‘n reisagentskap terughou as jou toer as gevolg van die Coranavirus gekanseleer is?
- Igna b…
Dwelmhandel: is dit poging tot moord?
Waarom word ‘n dwelmhandelaar nie aangekla van poging tot moord nie? Wat is jou opsies as jou huisverband afbetaal is? Probleme met ‘n te…
Kan boer sy fonteinwater bottel?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- die vereistes vir ‘n boer om fonteinwater op sy plaas te bottel e…
Wanneer is ‘n Covid-verspreider regsaanspreeklik?
Wanneer kan iemand wat die Covid-19-virus versprei regtelik aanspreeklik wees?
Hoe werk BTW op huurkontrakte wat voor die inwerkingste…
Dokumente vir trekkery in grendeltyd
Wat is die beste roete vir ‘n pa van drie kinders wat R250 000 aan een behoeftige kind wil gee, maar ook die ander twee gelyk wil behande…
Een transportakte, maar net deel van plaas?
Wat is betaalbaar as ‘n huurder in ‘n ouetehuis sterf sonder om ‘n maand kennis te gee?
Watter plan kan ‘n boer maak as hy ‘n deel van…
Werkloosheid, vakbonde en stakings…
Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar praat oor die uitdaging van werkloosheid, die rol van vakbonde, stakings en skade wat gereeld daartydens…
As jy vir vroutjie ‘n motorfiets belowe het, moet jy koop
Is ‘n man gebonde aan sy belofte om vir sy vrou ‘n motorfiets te koop?
Is kredietwetgewing van toepassing op skikkingsooreenkomste?
…
‘n Plig om vloedskade te verhoed?
- Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes;
- vervolgsieke mense wat oor alles wil “prosedeer”;
- ‘n munisipaliteit se plig om skade…
Regsake: Kriminele rekord, mynbou en sterftevoordele
Wanneer is ‘n mens verplig om ‘n misdaad te rapporteer?
Hoe kan jy jou kriminele rekord weer skoon kry?
Wanneer moet die minister t…
Kan ouers wat hul kind pak slae gee, vervolg word?
Kan ouers wat op grond van hulle geloof lyfstraf op hul kinders by die huis toepas, vervolg word?
Wat gebeur as iemand wat onderhoud b…
Heraanstelling ná onregverdige ontslag?
- Word die eksekuteursgelde van 3,5% op die volle gemeenskaplike boedel bereken, of net op die oorledene se helfte?
- Wat is die versk…
Regskwessies oor onderhoud
Riëtte Oosthuizen spesialiseer in egskeidings en onderhoud. Sy sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith en beantwoord onder die volgend…
Regskwessies oor aftree-oorde, eiendomsagente…
Igna Klynsmith beantwoord dié en die vol…