RSG Sterre en Planete
TagSal ‘n windpomp op Mars werk?
Professor Matie Hoffman praat oor ’n vals video wat weer die rondte doen. Daar is luisteraarsvrae oor die kolonialisering van Mars, en ho…
Planeet Aarde is meer uniek as wat ons gedink het
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur by NASA se hoofkantoor, praat oor nuwe inligting wat daarop dui dat die Aarde baie meer…
Wat weet jy van die son?
Dr. Stefan Lotz en prof. Matie Hoffman beantwoord ’n klompie interessante vrae wat ons gekry van ’n luisteraar oor verskeie uiteenlopende…
Al die opwindende ruimtesendings die afgelope tyd
Jim Adams en Matie Hoffman bespreek van die vele opwindende ruimtesendings die afgelope tyd. Ons praats uitgebreid oor die Europa Clipper…
Dié sonvlekgroep het in Mei die skouspelagtige auroras veroorsaak
Dr. Stefan Lotz van SANSA praat oor die aktiwiteite van die son, veral oor die terugkeer van die sonvlekgroep wat in Mei die skouspel…
Hoe gaan ‘n reusagtige sonseil in die ruimte ontplooi word?
Ons hoor van ’n onlangse besoek van Jim Adams aan Suid-Afrika, Matie Hoffman aan Kaapstad en Willie Koorts aan Namibië. Hulle bespre…
Meer oor 4 son-uitbarstings binne minute
Daar was onlangs ’n gebeurtenis op die son waar vier uitbarstings binne minute van mekaar ontspring het. Dr. Stefan Lotz verduideli…
Hoe werk sonsverduisterings?
Die span praat oor verduisterings.
Ons hoor van verduisteringsjagter Paul Maley, wat die algehele sonverduistering van 8 April oor Ame…
Wat is nagglanswolke?
Nagglanswolke (noctilucent clouds) is van die hoogste wat daar is. Willie Koorts vertel meer van hierdie interessante verskynsel.
‘n K…
Hoekom het die Arktiese See nou meer koolsuurgas as normaalweg?
Willie Koorts kyk na die geskiedenis van die twee baanbreker Marsvoertuie, Spirit en Opportunity.
Die varswaterriviere wat in die Ark…
Vind meer oor ‘n besondere sirkelvormige groep sterrestelsels
Wat weet jy van die Voyagers, die tuie verste van die son af is?
Toe die Voyager-tuie in die sewentiger jare gelanseer is, is ‘n goue plaat saamgestuur. In Sterre en Planete vanaand gesels die span of d…
Vind meer uit oor die Groot en Klein Magelaanse wolke
VSA en SA gaan saamwerk in ruimteprojek
Jim Adams van die VSA en vorige tegniese hoof van Nasa is Sondagaand die gas in Sterre en Planete. Hy gesels oor ‘n interessante sa…
‘n Ruimtetuig aangedryf deur plasma?
‘A rapid unscheduled disassembly’. Dis wat die Amerikaners sê toe die Starship-vuurpyl onlangs ontplof het. Willie Koorts gee ‘n uiteense…
Hoeveel sterre is daar in die hemelruim?
Die Melkweg oor Sutherland
Hoeveel sterre is daar in die hemelruim, en hoe word hulle getel? Dis ‘n tergende vraag want die hemelruim…
Is die sonsiklusse verkeerd bereken?
Stefan Lotz van Sansa praat oor berigte dat die sonsiklusse verkeerd bereken is.
Die Marskarretjie, Curiosity, het nou al 4 000 Marsda…
Ruimtetuig in Psyche-sending oppad na asteroïede wat net uit metaal bestaan
Die Psyche-sending het onlangs ‘n tuig gelanseer na ‘n vreemde asteroïde, wat net uit metaal bestaan.
Ons vind meer uit van ‘n projek …
Wat is ‘n attosekonde?
Wat is ’n attosekonde?
Daar is ook inligting oor meteoriete wat in Suid-Afrika gevind is, en toeps wat beskikbaar is om die hemelruim …
Nuwe bevindings van die Parker-satelliet is insiggewend
Die Parker-satelliet, wat digby die son beweeg, het onlangs interessante bevindings gemaak. Die satelliet sal teen 2025, wanneer hy die n…
Hoe gaan Nasa die ISS aarde toe bring?
NASA beraam planne oor hoe om die Internasionle Ruimtestasie, wat 400 km van die aarde af wentel, af te bring aarde toe. Jim Adams verdui…
Is die Vredefort-koepel nou die 2e grootste?
Sal die Vredefortkoepel-impakkrater sy status verloor as die grootste ooit? Daar is onlangs berig dat ‘n reuse krater in Australië ontdek…
Hoekom is Uranus ysig koud al is hy naby die son?
Uranus met sy nebula
As die son deurentyd besig is om deur middel van fusie materiaal te verloor, waarom word hy nie kleiner nie? Dis…
Gloeiende wolke; kringe om die maan; die Osiris-Rex sending
Die Osiris-Rex sending is nóg ‘n stap nader aan sy doelwit. Die tuig het ‘n monster van die Benu-asteroïede versamel. Die monster sal in …