RSG Sterre en Planete
TagBestaan die verafgeleë sterrestelsels nog teen die tyd dat ons hulle waarneem?
Die Andromeda sterresstelsel is 2.4 miljoen ligjare weg
Hoe weet ons dat verafgeleë sterrestelsels nog bestaan, as dit miljoene ligja…
Hoe word die spoed van lig gemeet?
Die spoed van lig is 300 000 km per sekonde. Die naaste ster aan ons, behalwe die son, is Alfa Centauri wat 4,3 ligjaar ver is. As mens d…
Hoeveel sterre en sterrestelsels is in die hemelruim?
Hoveel sterre en sterrestelsels is daar in die hemelruim? Dis ‘n tergende vraag, want dit kan nie eintlik getel word nie. Die span praat …
Meer oor ‘n stofmaan, ruimteteleskoop, Marshelikopter en nuwe ruimtestasie
Het jy al van ‘n stofmaan gehoor? Lafras Smit verduidelik wat dit is.
Daar is nuus oor die James Webb-ruimteteleskoop wat nou al ‘n ja…
Het die maan en Mars ‘n atmosfeer?
Het die maan en Mars ‘n atmosfeer? Wat is die geval met Enceladus, een van Saturnus se mane, waaruit waterdampe spuit?
Wat behels ‘n ruimtewandeling?
Dit neem ‘n ruimtevaarder ses ure om voor te berei vir ‘n ruimtewandeling. Elke wandelaar dra ook ‘n spesifieke pak wat net vir hom of ha…
Waar kom die helder lig buite die ISS vandaan?
In videogrepe van die Internasionale Ruimtestasie sien mens dikwels van die bemanning wat take buite die tuig doen. Hulle is gewoonlik ba…
Meer oor donker energie; yslae; die Dragon ruimtetuig
Donker energie is ‘n moeilike begrip om te beskryf, maar prof. Matie Hoffman is die regte persoon om dit te doen.
Kunsmatige intellige…
Ons ontrafel die Doppler-effek, ligjare, asteroïdes, meteore en meteoriete
Christian Andreas Doppler word beskou as die eerste om die Doppler-effek wat op baie terreine gebruik word, te beskryf. In Sterrekunde wo…
Is hoë sonaktiwiteit goed vir jou sonpanele?
Die son is tans baie aktief. Is hoë sonaktiwiteit voordelig vir jou sonpanele? Die antwoord sal jou verbaas.
‘n Luisteraar wil ook…
Vuurpyle kan nou nog vinniger deur die ruimte klief
Die eerste volledig elektriese stumotor vir vuurpyle is byna gereed om die ruimte te deurklief. Jim Adams praat oor hierdie ontwikkeling …
Hoe ver is asteroïede uitmekaar in die gordel tussen Mars en Jupiter?
Wat is in April in die hemelruim te sien? Lafras Smit het die inligting.
Daar is ook inligting oor die verskillende sterrelyste wat jy…
Waar is ons sonnestelsel se hoogste berg?
Waar in ons sonnestelsel is die hoogste berg? Dié planeet het ook die diepste en langste skeurvallei.
Daar is kommer oor die Hubble-te…
Reuse sterrestelsels op onverwagse plek in ruimte ontdek
’n Asteroïde het onlangs die naam van ‘n bekende in sterrekundekringe gekry.
Die James Webb-ruimteteleskoop is steeds besig om nuwe ho…
Hoe akkuraat kan sterrekundiges voorspel of ‘n meteoor oppad is na die aarde?
Daar was onlangs heelwat berigte oor klippe wat uit die ruimte op die aarde geval het. Die span praat oor hoe akkuraat sterrekundiges kan…
Toe kosmiese strale die ruimteteleskoop tref…
Kosmiese strale het die afgelope weke vir drama op die James Webb-teleskoop gesorg. ‘n Belangrike onderdeel van die teleskoop is deur ‘n …
Jy sal die groen komeet in Februarie kan sien
Daar is ‘n groen komeet wat in Februarie oor Suid-Afrika sigbaar sal wees met ‘n verkyker. Willie Koorts en Matie Hoffman gesels oor…
Kan die mens ‘n asteroïde botsing met die aarde voorkom?
Wat kan die mens doen om moontlike asteroïde botsings met die aarde te voorkom? Dit is die vraag wat die Dart-sending wil beantwoord. Dis…
Artemis 1 lansering; ruimteklanke; die aarde draai al vinniger
Nuusflits: Toe baar die berg ‘n muis en die lansering van Artemis 1 word uitgestel. Die lansering is tydelik opgeskort ná ‘n brandstoflek…
2e Privaattuig na internasionale ruimtestasie
Lafras Smit vertel wat in Junie in die ruimte te sien is.
Jim Adams praat oor die Boeing Starliner wat onbemand by die internasionale ru…
Chinese tuig vind inligting oor water op Mars
Die Zurong Chinese ruimtetuig, wat ‘n jaar gelede op Mars geland het, het interessante inligting oor die teenwoordigheid van water op die…
Wat is die ruimte, ruimtetyd en gravitasiekolke?
Wat is ruimte? Is dit niks? En wat is ruimtetyd? Dis die breinknopers waaoor die span praat.
‘n Foto doen die rondte van ‘n sogenaamde…
Wat is die implikasies van Mercurius se skielike komeetagtige stert?
Mercurius se natrium-stert is te sien.
Mercurius is die naaste planeet aan die son. Dit blyk nou dat dié hemelliggaam skielik ‘n ster…
2 NASA-wetenskaplikes in SA, vertel meer oor berekenings met lanserings
James Adams
Voordat ‘n ruimtetuig die lug ingeskiet word, word talle berekeninge gedoen. Een van die belangrike sake waarna opgelet m…