RSG Wie is ek?
TagWat gebeur as jy verlief is?
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Ons kyk na die positiewe en negatiewe eienskappe van verliefdheid, en hoe dit in langt…
Beteken jou drome iets?
Ons almal droom elke nag, of jy nou daarvan bewus is of nie. Het jou drome enige betekenis? Probeer jou brein met jou kommunikeer? En wat…
Is jy ‘n kompulsiewe opgaarder?
Daar is TV-realitietsprogramme oor hierdie versteuring – mense wat kompulsief klere, of koerante, of bokse opgaar. Dinge wat vir die mees…
Is jy veerkragtig genoeg vir die lewe se terugslae?
Die lewe neem sy loop met almal – almal ervaar terugslae, maar hoe staan jy weer op? Hoe effektief is jou veerkragtigheid? Het jy dit…
Wanneer word steel kleptomanie?
Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het n…
Die effek van hoë konflik selfs ná egskeiding op kinders
Hoë konflik kan verstaan word wanneer dit binne die huwelik plaasvind en lei tot egskeiding, maar wat gaan verkeerd as die konflik hoog b…
Wat as jy dinge hoor en sien wat nie bestaan nie?
Dit gebeur dikwels dat ‘n klein persentasie van die samelewing ‘n splitsing, of breuk met realiteit ervaar. Dit veroorsaak dat hulle ding…
Hoekom ontwikkel iemand ‘n eetversteuring?
‘n Eetversteuring is ‘n patroon waardeur mense onbewustelik hul lewensprobleme (issues) probeer hanteer deur te fokus op hul verhoudi…
Raad vir mense wat eensaam voel, selfs al is hulle nie alleen nie
Om alleen te wees, beteken nie noodwendig jy is eensaam nie, maar om mense om jou te hê beteken ook nie jy is nie eensaam nie. Diegene wa…
Hoekom is dit so moeilik vir ander om my te verstaan?
Hoe gereeld voel dit vir jou dat jou lewensmaat nie hoor wat jy sê nie, jou familie luister nie na jou woorde nie, of jou werkskollegas v…
Word jy gereeld woedend kwaad?
Word jy maklik kwaad? Só kwaad dat ander mense jou gereeld vra hoekom jy buite beheer raak?
Vind meer uit oor afwisselende eksplosiewe…
Hoe bestuur ‘n pasiënt en familie Alzheimer-siekte?
Alzheimer se siekte is ‘n vorm van demensie wat probleme veroorsaak met geheue, denke en gedrag. Simptome ontwikkel gewoonlik stadig en v…
Hoe verwerk jy verlies?
Die pad ná ‘n betekenisvolle verlies kan gevul wees met angs, pyn, onsekerheid en baie vrae. Hoe kan mens daardeur kom? Hoekom kom sekere…
Is jy dalk ‘n toksiese ouer?
Hoe weet ouers hulle doen die beste vir hulle kind? Waar is die lyn tussen ‘n gesonde verhouding en dalk ‘n moontlike toksiese verhouding…
Om aan die ontvangkant van ‘ghosting’ te wees, is ontstellend
Was jy al aan die ontvangkant van iemand wat jou dood geswyg het? Die persoon het sonder enige verduideliking alle kommunikasie gestop, e…
Hoekom ‘n kind nie in ouers se bed moet slaap nie
16242364 – toddler climbing out of her crib.
Watter langtermyneffek het dit op ‘n kind wat die ouerbed deel en nie in sy/haar eie bed…
Wat is die verskil tussen selfliefde en narsisme?
Daar word gereeld gesê dat jy jouself moet lief hê om geluk in die lewe te bereik.
Is dit waar? Wat beteken selfliefde? Hoe lyk ie…
Praat só met jou kind oor selfdood
Hoe kan jy met jou kind oor selfdood praat, sonder om ‘n moontlike saadjie te plant?
“Cope” jy met die onsekerhede van beurtkrag?
Beurtkrag is nou deel van ons alledaagse wêreld, maar watter uitwerking het dit kollektief op ons as burgers? Hoe kan ‘n individu seker m…
Ouers neem kennis: cannabis kan jou kind se brein permanent beskadig en lei tot ‘n laer IK en skisofrenie
Volgens navorsing is daar baie gevare vir tieners wat cannabis gebruik. Nie net is dit ‘n dwelm wat verslawing kan veroorsaak nie, maar d…
Sê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…
Moenie depressie ignoreer nie
Depressie is ‘n term wat gebruik word vir ‘n gemoed wat só aangetas is dat persone wat daarmee saamleef, sukkel om normaal te funksioneer…
Hoe ken jy ‘n narsis uit?
Die algemene kenmerke van ‘n narsistiese persoonlikheidsversteuring is ‘n oormatige beheptheid met selfbeeld en mag, en om die regte beel…
Hoe leer jy af om jou hare uit te trek?
Haaruittreksteurnis is ‘n sterk behoefte om jou eie hare uit te pluk. Soos piromanie en kleptomanie, voel die persoon gespanne voor die a…