RSG Wie is ek?
TagKen die tekens van seks- en pornografieverslawing
Isolasie en die soeke na intimiteit is van die kenmerke wat seks- en pornografieverslawing aanwakker – kenmerke wat deur die pandemie ver…
Draai jou gedagtes soos wasgoed in ‘n wasmasjien?
Draai jou gedagtes om en om in jou kop soos die wasgoed in die wasmasjien? Laat dit jou vassteek?
Raak jy soms obsessief oor nietige din…
Hoekom is ons gefassineer met donker dinge?
Hoekom is ons so gefassineer met die donker kant van die lewe? Sê dit iets ons van psige? Maak dit van ons slegte mense?
Jy kán jou woede beheer
Is jou woede onder beheer of buite beheer?
Weet jy hoe om jou woede te bestuur, en hoekom is dit nodig om hierdie basiese emosies te v…
Hoe leef mens met pyn saam?
Pyn (emosionele en fisiek) kan ‘n persoon se lewenskwaliteit ernstig affekteer.
Watter vaardighede kan jy aanleer om met die p…
As my kinders emigreer…
Wanneer daar oor emigrasie gepraat word, val die fokus meestal op die individue wat land uit gaan. Maar watter uitwerking het dit op die ouers van die mense wat vertrek? Ons hoor hoe ouers die verlies kan verwerk en daarmee kan saamleef.
Speel ouers ‘n rol in kind se emosies as volwassene?
Watter rol speel ons ouers in hoe ons as volwassenes voel, emosies ervaar en ons algehele geluk?
- Laai Af (23 268KB)
- Teken in …
Hanteer jou kind se woedebuie só
Tree jou kind te maklik en te veel in woede op?
Hoekom is sekere kinders meer kwaad in die algemeen as ander? Hoe kan ouers help, en …
Wat is ‘n betekenisvolle lewe?
Wat beteken dit om ‘n betekenisvolle lewe te hê? Hoekom is dit belangrik? Hoe kan ek betekenis vind?
- Laa…
Hanteer ‘n geliefde se depressie só
Depressie affekteer nie net die individu wat daarmee moet saamleef nie, maar ook hulle geliefdes, kollegas en vriende. Lise Swart kyk hoe…
Waar lê die probleem in jou verhoudings?
Kom toets saam met ons waar julle probleemareas is.
Kliniese sielkundige Louis Awerbuck doen ‘n toets met luisteraars. Die toets geld …
Die outisme spektrum
Al hoe meer kinders word gediagnoseer op die outisme-spektrum. Wat beteken dit om op hierdie spektrum te wees? Hoe kan ouers die nuus ver…
Die epidemie van eensaamheid
Eensaamheid en alleenheid is besig om wêreldwyd ‘n epidemie te word. Mense ervaar hierdie emosie al hoe meer en meer. Wat kan daaran gedo…
Hoe vind jy balans in jou lewe?
Ons hoor gereeld dat “om balans te vind” die oplossing vir baie probleme kan wees. Maar in watter gebiede van jou lewe moet jy balans vin…
Die skade deur vetboelies op sosiale media
As gevolg van sosiale media word dit al hoe meer aanvaarbaar vir mense om ander aan te spreek oor hulle gewig en voorkoms.
Lise Swart …
Neem jou emosies oor?
Voel jy soms dat jou emosies oorneem? Hoekom ervaar ons emosies? Hoe kan mens ontslae raak van negatiewe emosies? Ons ervaar emosies vir …
Oorbetrokke ouers nie goed vir kind
Lise Swart vind meer uit oor die langtermyn uitwerking wat oormatige beheer deur ouers op hulle kinders het. Hoe affekteer dit die ouer/k…
Beleef ‘n demensie-toets
Hoe word iemand getoets om vas te stel of hy/sy aan demensie ly? Hoe werk dit dat antwoorde op vrae kan help om ‘n diagnose te maak?
L…
Is alle psigopate gevaarlik?
Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale pe…