RSG
TagModerne, goedkoop son-energie: SA besig om dié trein te verpas
Prof Vivian Alberts
As Suid-Afrika nie binne die volgende 3 tot 5 jaar verskeie groot nuwe-tegnolgie son-aanlegte en -plase bou nie, …
Hoekom droom ons?
Hoekom droom ons?
Is dit jou brein wat besig is om informasie te verwerk, of is dit jou brein wat besig is om vir jou boodskap te stuu…
Nuwe woema vir Victoria-Wes
Johan Sloet de Villiers van Victoria-Wes het lank in Nederland gebly, en is nou terug in Suid-Afrika. Hy het nuwe woema in ‘n klein dorpi…
Fibromialgie, die misverstane siekte
Fibromialgie is ‘n siekte wat soms jare neem om te diagnoseer, en dan word dit dikwels nie behoorlik behandel nie. Byna tweederdes van fi…
Sopraan laat haar nie onderkry deur terugslag nie
Ses jaar gelede was dit so hittete of operasanger Brittany Smith (26) van North Pine se sangdrome het aan skerwe gelê.
Ja, 2015 was ‘…
Winkel-eienaar, buit ‘n elektrisiteit-herverkoper jou uit?
Marí Hudson kyk na herverkopers van elektrisiteit wat dalk onwettige wins maak, en of ons dorpe mislukte dorpe is.
Luister na vori…
Is huidige demokratiese stelsels volhoubaar?
Wat is die volhoubaarheid van demokratiese stelsels, en wat is die alternatief? Dié vraag word bespreek in die lig van die volgende:
-
…
Hoekom is ons gefassineer met donker dinge?
Hoekom is ons so gefassineer met die donker kant van die lewe? Sê dit iets ons van psige? Maak dit van ons slegte mense?
Wat was brandende voorwerp in die lug? Foto van twee van Jupiter se mane
Daar was onlangs oor groot dele van die land opgewondenheid oor ‘n brandende voorwerp wat van noord na suid deur die ruimte getrek het. W…
Hoe plant verkleurmannetjies voort?
Verkleurmannetjie
Ons leer meer van ‘n keisersnee van ‘n verkleurmannetjie; en verkleurmannetjies se vorme van voortplanting. Kan kat…
Covid bring orgaan-oorplantings byna tot stilstand
Prof. Elmi Muller vertel vir Martelize Brink hoe Covid-19 orgaanoorplantingspraktyke beïnvloed het.
https://www.rsgplus.org/5000-w…
Toe vorm sy skape ‘n reuse hart vir sy tante!
‘n Australiese boer, Ben Jackson, het sy skape gebruik om ‘n hart te maak om eer te betoon aan sy tante, Debby, omdat hy weens die Covid-…
Is Covid ernstiger as griep?
Verwonder jou aan renosters
‘n Witrenoster en haar kalf
In die reeks Op Horings in Alhoebekker, gesels dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Bri…
Hoe werk elektrisiteitsvoorsiening in dorpe en waar loop dinge skeef?
My mooi dorp 21 Augustus 2021
Hoe werk elektrisiteitsvoorsiening aan dorpe en gemeenskappe? Is dit ’n fundamentele reg? Hoe word tariewe…
Termietkolonies, superorganismes en wildebeeste
Wildebeeste
Ons kenners verklaar termietkolonies, superorganismes en feetjiesirkels.
Ons kyk na redes hoekom wildebeeste se getall…
Frans se vonkel – die storie van Franse vonkel in SA
Johan Rademan
Luister weer na Frans se vonkel – die storie van Franse vonkel in SA, ‘n dokumentêr saamgestel deur Johan Rademan.
O…
Wees só die beste pa vir jou tiener-dogter
Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêre…
5000 wag op orgaanplantings, maar Covid bring programme byna tot stilstand
Hoe werk ’n nierooplanting? Wie kwalifiseer vir een? Wat is die grootste probleem? Wat is die risiko’s en die suksessyfer? En wat van die…
My kind is ‘n skisofreen
In ‘n openhartige gesprek vertel ‘n ma van ‘n skisofreen oor hoe dié diagnose die gesin beïnvloed, en die hoogte- en laagtepunte.
&nbs…
Dokumentêr: In die gees om te gee
Wie is die vrywilligers van ons pragtige en gekompliseerde land? Met die sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, …
Wat is die verskil tussen virusse, bakterieë en parasiete?
Wat onderskei virusse, parasiete en bakterieë van mekaar?
Ons hoor hoe sand in ‘n volstruiseier opeindig sonder om ooit oopgebreek te …
Grootste ruimtetuig ooit binnekort gelanseer
Nuwe middagvervolgverhaal: My naam is Vincent
My naam is Vincent, deur Lee Doubell, begin op 18 Augustus – weeksmiddae net na die 15:00 nuus.
Kom soek saam na Vincent van Gogh se v…