RSG
TagVerbeter speel-speel jou kind se motoriese vaardighede
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen oor speletjies wat jy met kinders kan speel, wat hulle motoriese en perseptuele vaardig…
Is jy ‘n dobbel-verslaafde?
Dobbelverslawing: Waarvoor moet op die uitkyk wees? Watter hulp is beskikbaar? Hoekom is dit nie so maklik om hierdie verslawing…
Wat as versekeraar weier om te betaal vir verliese weens inperking?
Die volgende word bespreek:
- Die weiering van versekeraars om besighede se eise te betaal vir verliese gely weens die inperki…
Groot deel van ruimte-vuurpyl bestaan uit brandstof met afvuring
Die V2-vuurpyl wat deur die Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog gebruik is, is die eerste vuurpyl wat suksesvol gebruik is. Jim A…
Word voëlnessop van voëlneste gemaak?
Word voëlnessop werklik van voëlneste gemaak? En, wat kos dit? Bevorder eetbare voëlneste goeie gesondheid?
Is dit moontlik da…
Is jy in ‘n toksiese of gesonde verhouding?
Is jy in ‘n toksiese verhouding of in ‘n gesonde verhouding?
Wie is ek?
Volledige Lys
Só is Covid se 2e golf anders
Hoe verskil die tweede Covid-golf van die eerste en wanneer kan ons die pieke in die verskillende streke verwag?
Hoe lyk die algemeens…
Belangrikste ruimtegebeure van 2020
Die span kyk terug na ‘n paar belangrike ruimtegebeure die afgelope jaar, soos
- die suksesvolle Hayabusa 2-sending van Japan waartyde…
Kan die beheerliggaam jou krag afsny?
Mag die beheerliggaam van ‘n deeltitelkompleks jou elektrisiteit afsny as jou heffings agterstallig is?
Watter invloed het redelikheid…
Hoe ineengestrengel is ruimte en tyd?
Is ruimte en tyd intiem verklits?
Wat is die sogenaamde platheidsprobleem en die horisonprobleem in die kosmologie?
Is daar…
Hoe word mens lief vir jouself?
Wat beteken dit om lief te wees vir jouself?
Volledige Lys
Skrik wakker: Slaap-apnee beskadig jou hart só
Wat het slaap-apnee en snork met jou hart te doen?
Baie meer as wat jy ooit kon droom.
As jy of jou maat aan snags ophou asemhaal en …
Wat is die oorsprong van winde en hul slegte reuk?
Wat veroorsaak winde, waar in die ingewande ontstaan dit en hoekom ruik dit so sleg?
Waarom moet medikasie soms slegs soggens …
Kyk na rare konjunksie van Jupiter en Saturnus op 21 Des
Só gaan die twee planete al nader aan mekaar beweeg.
Baassterrekyker Lafras Smit gesels saam oor die konjunksie v…
Groot kommer oor tiener-selfdood
Die fokus is vandag op tiener-selfdood na aanleiding van heelwat tienersterftes die afgelope maande.
Word die druk op Graad 11’s onder…
Landbou: Appels & pere; Son-oonde; Bees-leukose; Varkpes
- Wakkerstroom in die Witzenbergvallei is bekend vir hulle appels en pere, en het verskeie toekennings by vanjaar se Ceres Fruit …
Regsaspekte van Art. 189 afleggingsproses
- Arbeidsregspesialis Johan Botes bespreek die afleggingsproses wanneer ‘n werkgewer poste wil besnoei in terme van Art.189 van d…
Oor akkedisse en hoogtevrees
Byt alle akkedisse só seer, en is dit normaal as julle jou beetkry om nié te laat los nie?
Word ‘n mens met hoogtevrees gebore…
Veediefstal: groot sindikate betrokke
Wat is vertroue en kan dit herstel word?
Vertroue
Wat is vertroue? Hoe belangrik is dit om dié konsep te verstaan? Hoe kan ‘n persoon vertroue opbou nadat dit verbree…
Ruimtetuie in toekoms deur kernkrag aangedryf?
Aandrywing in die ruimte raak al hoe meer ‘n kwessie soos ruimtetuie verder in die ruimte in beweeg. Jim Adams praat oor die rol …
Wat jy moet weet oor jou mediese fonds, premies en voordele
Alles wat jy moet weet oor mediese fondse, premies en voordele.
Finansies
Volledige Lys
As vruggebruiker sy vruggebruik verkoop…
- ‘n Eis vir onderhoud namens ‘n kleinkind teen sy oorlede oupa se boedel.
- Wie is ná …
Hoe word ‘n vloer waterpas gemaak om ‘n groot teleskoop korrek te monteer?
SALT by Sutherland. Foto: Chantal Fourie
Willie Koorts was op Sutherland betrokke by die oprigting van ‘n nuwe koepel met sy …