RSG
TagInspirerende entrepeneurs gee raad
Ryk van Niekerk praat met Hek Henderson van Henderson Worx oor entrepreneurskap.
- Laai Af (19 549KB)
- Teken in met iTunes
- L…
Die jongste oor borskanker
Groot vooruitgang is die afgelope 20 jaar gemaak in die ontrafeling van borskanker. Dit het tot akkurater diagnosering en behandeling gel…
Oor spoedboetes, testamentêre trusts, geregtigheid…
- Wat behels die begrip geregtigheid?
- Hoe lank nadat jy met ‘n spoedkamera betrap is, kan die dagvaarding nog op jou beteken word?
…
Covid-toetse, gesigsveld van werweldiere & stereoskopiese diepte
Hoekom word ‘n nasale depper deur jou neusholte gesteek om ‘n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan ‘n monster nie uit jou keel ge…
Gaan ‘n 2e Covid-golf SA tref?
Gaan die tweede Covid-golf ons soos ‘n tsunami tref?
Gaan ’n tweede Covid-golf ons land tref?
Wanneer?
Wat kan ons verwag na aa…
Hoe werk atoombomme en kernklowing?
‘n Kernbom ontplof
Op watter manier bevat plutonium soveel meer potensiaal as uraan-235, of waar lê die knoop? En hoe werk dit? Wil j…
Weervoorspellings, -patrone en -toeps
Televisie-weervoorspeller en meteoroloog, Annette Botha, het handige wenke. Wat weertoepassings betref, deel sy haar beste-van lysie en s…
Polisiediens val só uitmekaar
Ons Polisiediens val op verskeie vlakke uitmekaar weens swak keuring en opleiding, kaderaanstellings van mense buite die Polisie, vreemde…
Hykie, Ritalin en feite
Akteur Hykie Berg se onlangse uitlatings oor Ritalin het ’n storm ontketen en saai groot verwarring onder ouers met kinders met ADHD, wat…
Die letsels van emosionele geweld in gesin
Johan van Lill praat met dr. Jan Botha, ‘n pastorale berader, oor emosionele geweld en hoe lede van die gesin…
Munisipale heffings: watter wet geld?
Watter wetgewing is van toepassing op die betaling van munisipale belasting en heffings?
Kan ‘n testament se geldigheid herstel word a…
Wat word van hartoorplantings tydens en ná Covid-tyd?
Augustus is Orgaanskenkingsbewustheidsmaand. Maar in Suid-Afrika het orgaanoorplanting sedert die COVID-inperkings in Maart tot stilstand…
2013-meteoor-trefslag was 10x sterker as Beiroet-ontploffing
Hoe vergelyk die ontploffing wat in 2013 deur ‘n meteoor bokant Cheljabinsk in Rusland gemaak is met die Beiroet-ontploffing? Dit was tie…
Valke en arende verskil só
Witkruisarend
Wat is die verskil tussen valke en arende? Weet jy dat swerfvalke teen sowat 250 km/h kan du…
Hoekom het mense nie sterte nie?
Hoekom het mense nie sterte nie? Wat is die funksie van die stert by soogdiere? Wat is die storie met krapspinnek…
Covid reeds by kruine verby in W-K, O-K en Gauteng
Waar staan ons met Covid in Suid-Afrika? In watter provinsies het dit reeds die kruin bereik, en hoe weet ons dit? Het die inperkings die…
Kat en Hond: Die geheime lewe van jou troeteldiere
Ons troeteldiere het tydens grendeltyd so gewoond geraak aan ons geselskap, en baie sukkel nou met die aanpassi…
Hoe werk kenners uit waar Marstuig moet land
‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig
Is daar ‘n internasionale verdrag wat bepaal waar tuie op …
Wanneer kan ‘n trustee ontslaan word?
Hoe wyd strek die bevoegdhede en diskresie van die trustees van trusts, en wanneer kan hulle ontslaan word?
Telebemarkers en inbelsen…
Roofvoëls maak dekades lank op een plek nes
Kan sekere diere deur ander diersoorte of spesies gesoog word?
Die witkruisarend
Wil jy meer weet oor die …
Praat só met kinders sodat hulle luister
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor kommunikasie in gesinne, en gee wenke om se…
As jy in grendeltyd ontdek een van jou gesinslede sukkel met ‘n verslawing
In die grendeltyd bring jy meer tyd saam met jou gesin of huismense deur, en word jy dalk meer bewus van hulle gewoontes. Hoe benader jy …
Sien komeet Neowise só
Neowise uit die ruimte gesien
Die komeet, Neowise, het ruimtebelangstellendes in die noordelike halfrond gaan…
Regering ignoreer Covid-advies – lede vertel
Lede van die Ministeriele Advieskomitee kla dat hulle aanbevelings aan die regering oor Covid-19 geignoreer word;…