RSG
TagBeskerm ons groot katte; staak dié kommersiële handel
‘n Leeumannetjie in sy volle glorie. Sylvester word een van die dae 8 jaar oud.
Suid-Afrikaners wil hê ons groot katte moet beter bes…
Wat is die gevolge as jy ‘n motorkaper raakry?
Igna Klynsmith beantwoord ‘n luisteraarsvraag of dit onwettig is om na volwasse vermaak aanlyn te kyk, en of die persoon na wie gekyk wor…
Kolganse bedreig inheemse voëls
Wie sou ooit kon dink dat die kolgans ‘n bedreiging vir ander inheemse voëls, selfs uile, inhou?
Mariska Spoormaker het meer hiervan g…
Identifiseer plante met dié gratis toep
Marietjie Smit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Clanflora, ‘n gratis toepassing waarmee jy 616 blomme van Namakwaland, die…
As weerlig jou tref, bons die straal eers rond in jou lyf
Het jy geweet dat as ’n weerligstraal jou tref, of jy aan ‘n hoogspanningskabel raak, die straal eers binne-in jou lyf rondbons en skade …
Kuns met kontant: Bok van Blerk vertel
Bok van Blerk
Dit is vanjaar 16 jaar sedert Bok van Blerk se gewilde liedjie, De La Rey, die harte van musiekliefhebbers verower het,…
Voortgesette beurtkrag het enorme impak op voedselproduksie
AgriSA waarsku dat die voortgesette beurtkrag ‘n ernome impak op voedselproduksie kan hê.
Ekonome voorspel dat die rentekoers met 75 b…
Regsake: Waak teen begrafnispolis-bedrog
Igna Klynsmith praat oor begrafnispolisbedrog, en gee raad oor hoe om te verhoed dat jy ingeloop word deur polisswendelaars.
Hy praat …
Spitstyd-gas elke laaste Vrydag van ‘n maand
Elke laaste Vrydag van die maand lê ‘n RSG-luisteraar ‘n besoek af in die Spitstyd ateljee. Die luisteraar geniet die middag met die Spit…
Oos-Kaapse dorp aan’t skoon- en groenmaak
In Parys gaan dit nie goed met riool in die water nie.
Die Sondagsriviervallei is bekroon vir sy skoonmaak- en groenmaakprojekte wat b…
‘Opkomende boere moet om tafel sit met besluitnemers’
“Opkomende boere moet saam met besluitnemers om die tafel sit om ‘n verskil te maak.” Dis wat Kallie Schoeman van Die Schoeman Groep aan …
Dokkies van ons 2e 2022-seisoen
Ons tweede dokumentêre seisoen van 2022 strek oor Julie, Augustus en September.
“Vanjaar se dokumentêre seisoen is veral spe…
Gediagnoseer met Leukemie? Daar is hulp!
Ons fokus in Bloedkankerbewustheidsmaand op leukemie, een van drie soorte bloedkanker. Die ander soorrte is limfoom en miëloom.
Marí H…
Ons 2e dramaseisoen in 2022
Die dramas wag in hierdie seisoen
DatumTitel Skrywer Regisseur 6 Okt ‘n Warm wind oor die vlaktes Richard van der …
Hoekom brand ‘n rissie jou mond so lank?
Rissies
Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur,
of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as…
Vet pryse vir verbeeldingryke radiodramas
“Radiodrama bly maar nog die beste roete om ‘n storie van jou toetsbord na die luisteraar se verbeelding te kry.” Só sê die bekroonde rad…
Bidbeertjies verdryf die donkerte
Lizelle de Bruin van die Binnekamer span vertel sy het onlangs hierdie storie van Hoop in my haar-boks gekry.
“Hallo Lizelle, ek luist…
Gewilde “Die Midas van Musiek” van Julie terug op lug
Die derde reeks van die gewilde Die Midas van Musiek begin op Sondag 3 Julie net na 10:00 op RSG. In hierdie reeks van dertien episodes s…
Neem deel aan WinterHOOP
Die jaarlikse nasionale WinterHOOP 2002 omgee-veldtog het pas die twintigste agtereenvolgende jaar afgeskop. Die hoofdoel van WinterHOOP …
Rugby uitsendings op RSG
RSG saai die eerste rugbytoets tussen die Springbokke en Wallis op Saterdag 2 Julie op Loftus uit. Die wedstryd begin om 17:05. Pieter va…
Zondo-verslag; Baai se water; kernwapens…
Die oorhandiging van die laaste deel van die Zondo-verslag oor staatskaping is weer eens uitgestel.
Het die president van die Appèlhof…
Word natuurlike gesondheidsprodukte in SA gereguleer? Wanneer geld die ESTA-wet?
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor die regulering van natuurlike gesondheidsprodukte of medikasie.
Hy praat ook oor ‘n werknemer se r…
Luister weer na ‘Die nagbesoekers’ en ‘Boetie kom kuier’
‘n Spesiale ervaring wag op Donderdag 9 Junie op luisteraars wanneer twee dramas in Radioteater uitgesaai word.
Albei is voor ‘n gehoo…
Kan die Regering se nuwe planne vir die spoorweë werk?
Suid-Afrika het ‘n nuwe plan vir die spoorweë. Die minister van vervoer het verlede week meer daaroor bekend gemaak tydens ‘n geleentheid…