RSG
TagDieetmark deurspek met bedrog
Die Federale Handelskommissie in die VSA het pas sy jongste verslag bekend gemaak, op watter terreine Amerikaners die meeste deurgeloop h…
Ruimte satelliete meet oseaanvlakke
Ruimtewetenskap het ook te doen met wat op Moeder Aarde aangaan.
Dr. Japie van Zyl praat oor satelliete wat die oseaanvlak van die aar…
#4, #5: Kankermedisyne is te duur
Marlinée Fouché.
Indië is die grootste vervaardiger en uitvoerder van generiese medisyne in die wêreld.
Kankermedikasie en …
Wie betaal vir skade op skoolgrond?
Wat gebeur met jou aandele in ‘n privaatmaatskappy wanneer jy te sterwe kom?
Wat is die invloed van sakeredding op regsaksies en borge…
Neem grootwithaaie se getalle af?
Wanneer jy van Johannesburg na Sydney vlieg, hoekom voel dit of jy inderwaarheid eers Antartika toe vlieg? En wat het die wind daarmee te…
Kyk só na Andromeda, ons sustergalaksie
Hoe gaan ‘n mens te werk gaan om ons sustergalaksie, Andromeda, te sien en het ‘n mens ‘n teleskoop nodig? Die stelsel sit tans bokant di…
Skelm beleggingskemas
Die piramied van ‘n Ponzi skema.
Hoe weet jy of ‘n beleggingskema ‘n piramied/Ponzi skema is of nie?
Ryk van Niekerk kyk na …
Die 1e Kerskaartjie in die wêreld
Die kaartjie is in 1843 gedruk, met die hand ingekleur en vir een sjieling (10c) verkoop en het die tradisie van Kerskaartjies begin.. Di…
Pikkewyne gaan teen 2026 uitsterf
Brulpikkewyn
Suid-Afrika se Brulpikkewyn is ernstige bedreig en gaan binne sewe jaar uitsterf.
Die departement van Omgewingsake, B…
Dra die aarde se baan by tot klimaatsverandering?
Die feit dat die aarde se baan om die son effe eksentriek is, laat mense wonder of dit nie tot klimaatsverandering aanleiding kan gee nie…
Die nuutste oor die Asiatiese kewer
Ons gesels oor lastige haarskeerderspinnekoppe wat gereeld in jou huis kom kuier, en bied raad oor hoe om van hulle ontslae te raak.
D…
Trou jy binnekort?
Trou jy binnekort? Igna Klynsmith verduidelik die aanwasbedeling en watter bates daarvan uitgesluit sal wees.
Hy werp ook lig op aktua…
“Be ballsy”, daag Faf alle manne uit
#fafchallenge
Bok-held Faf de Klerk het die land aan die gons en alle manne uitgedaag met sy #fafchallenge om testikulêre kanker vroe…
Wat het Pollard en Claude die sjimp in gemeen?
Wat het Handré Pollard en Claude die sjimpansee in gemeen?
Dis kaak-, gesig- en mondchirurgie, onderskeidelik vir ’n gebreekte wangbee…
Om vuurwapens te bemaak…
Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor
- die erf van vuurwapens;
- die implikasies daarvan om as getuie te teken;
- die gevolge va…
Vanwaar haan se spoor?
Dié haan het ‘n groot spoor
Waar kom die spoor onderaan ‘n haan se been vandaan?
Ons gesels ook oor ‘n klipplaat met duisende klei…
Mercurius vandag voor son
As jy die regte toerusting het, sal jy die middag van 11 November kan sien hoe die sonnestelsel se kleinste planeet, Mercurius, voor die …
Fafbroekie!
Faf de Klerk in sy spesiale swembroek/onderbroek
Die land is in vervoering nadat die Bokke Saterdag die RWB 2019 gewen het deur die E…
Student herontdek uitgestorwe plantspesie
Uitgestorwe fonteinbos-spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge deur ‘n UK-student herontdek
Nadat Psoralea cataracta in 1804 laas g…
Sluimerende tragedie: aasvoëls aan’t uitsterf
Die baardaasvoël: byna bedreig.
Dit word beskryf as ‘n sluimerende tragedie – die vernietigende uitwerking wat klimaatsverandering op…
Só word posisie in die diepruim bepaal
Posisiebepaling in die ruimte is belangrik, veral as jy met projekte in die diepruim besig is. Die span vertel hoe dit gedoen word.
(Lee…
Het die mens sedert Bybelse tyd verander?
Hoekom wil die meeste mans urineer as hulle die klank van lopende water hoor?
Spinnekoppies wat spring – is hulle giftig, en byt hulle…
Heraanstelling ná onregverdige ontslag?
- Word die eksekuteursgelde van 3,5% op die volle gemeenskaplike boedel bereken, of net op die oorledene se helfte?
- Wat is die versk…
Depressie en jou hart
Al hoe meer navorsing dui op ’n baie duidelike verband tussen hartoperasies en depressie. Hoe werk dit? Het dit te make met die operasie …