RSG
TagIs Cyril in die sop oor valutabeheer?
Antwoorde word van pres. Cyril Ramaphosa geëis oor hoekom daar so baie kontant in ‘n buitelandse geldeenheid in sy plaashuis was, waar ‘n…
Kan toename in tienerselfdood gestuit word?
Volgens statistiek het tienerselfdood die afgelope twee jaar drasties toegeneem. Wat veroorsaak dit? Kan dit gekeer word?
Ontmoet onverskrokke Martelize Brink
Martelize Brink is ‘n omroeper/vervaardiger by RSG radiostasie. Sy het die leefstylprogram Oggend op RSG 09:00 – 12:00 aangebied en v…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.
Van skroot tot kuns
Martelize Brink het op ‘n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswer…
Stompkopkewers verwoes steeds bome
Die stompkopkewer-plaag kan die ekonomie miljarde rand kos.
Kundiges glo krag wat uit afval opgewek word, kan energiesekerheid bevorde…
Hoe werk geitjies se pote en tone?
Die huisgeitjie
Hoe werk geitjies se voete en tone?
Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning?
Wat is ‘n m…
Raad vir boere oor kragsituasie
Ons hoor by energiekenner dr. Wolsey Barnard of beurtkrag hier is om te bly. Carin Venter gesels met hom oor die kragsituasie, en watter …
Geboelie in die werkplek het regsimplikasies
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor prokureursetiek. Johan Botes, hoof van die internasionale regsfirma BakerMcKenzie se …
Sê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…
Ervaar jy familievervreemding?
Familievervreemding is aan die toeneem. Meer en meer volwasse kinders maak die keuse om alle kommunikasie met hulle familie, of spesifiek…
AgriSA reageer op ANC se nuwe Landbou-besprekingsdokument
Christo van der Rheede
Die ANC is besig om besprekingsdokumente uit te reik oor verskeie onderwerpe in aanloop tot die party se belei…
Toename in gebruik van ongeregistreerde veemedisyne wek kommer
Gerhard Verdoorn
Sojaboon-peule
Rou sojabone en sojaboon-oesreste kan baie doeltreffend as ‘n voedingsbron vir herkouers gebruik …
Knokkeltoon; Testosteroon-aanvullings; Uitpeul-oë; Sooibrand-komplikasie
Vier gesondheidskwessies word bespreek:
1. Hoe werk ’n knokkeltoon-operasie (bunion-operasie), en hoe lank is jy buite aksie?
2. Ka…
Regsaspekte oor verkragting; eiendomspraktisyns
Igna Kleinsmith bespreek ‘n vraag oor ‘n weduwee, wie se stiefkinders daarop aandring dat hulle Pa op ‘n plek van hulle keuse begrawe moe…
Wat is die ruimte, ruimtetyd en gravitasiekolke?
Wat is ruimte? Is dit niks? En wat is ruimtetyd? Dis die breinknopers waaoor die span praat.
‘n Foto doen die rondte van ‘n sogenaamde…
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog?
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure?
Ons kyk na ‘n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is.
…
Luister weer na Sondeseep
Donderdagaand (26 Mei) om 20:00 kan jy luister na Susan Marais se radiodrama, Sondeseep. Sondeseep was ‘n finalis in RSG/Sanlam se radiod…
SA se waterprobleme is groot en wyd
Julius Kleynhans van OUTA praat oor Suid-Afrika se waterprobleme wat voortdurend in verskeie dorpe en stede opduik, soos onlangs weer in …
Rooivleisbedryf groei goed
Bogemiddelde groei in die rooivleisbedryf is waarna die Rooivleis-abattoirvereniging streef. Hierdie visie is bevestig by hulle 29ste kon…
Watter kweekhuisgasse lei tot aardverwarming?
Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin?
Hoe goed kan vlieë ruik en sien?
Hoekom het mus…
Luister weer: Don Juan deur Molière
Moliere
Luister vanaand na ‘n argiefdrama Don Juan deur Molière
In die vroeë dae van Afrikaanse radio, wat in die tyd was toe Afri…
Luister weer na ons wendrama ‘Kinders’
Die wenner in die 2021 RSG Sanlam Radiodramaskryfkompetisie, Kinders, deur Erica Harris, word op Donderdag 5 Mei uitgesaai. uitgesaai. D…