RSG
TagHubble sien ster raak wat 12,9 miljard ligjare weg is
Daar is bekend gemaak dat die Hubble-ruimteteleskoop die verste ster ooit raakgesien het. Die ster, Earendal, is 12,9 miljard ligjaar van…
SA vrou kry doktorsgraad selfs nadat kwart van haar brein weggesny is
Dr Amy Martin
Amy Martin
Amy Martin (33) van Durbanville het die byna onmoontlik reggekry. Sy het ‘n doktorsgraad behaal in weerw…
Dís die redes vir die veranderings aan RSG se oggend-programme
Hoe werk die SAUK se geteikende bedryfsmodel?
Ian Plaatjies
Ian Plaatjies, bedryfshoof van die SAUK, verduidelik hoe die openbare ui…
Bome in stede is waardevol vir almal
Bome langs die St Martin kanaal in Parys
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die waarde van bome in stede, en di…
Regsake: Aftree-ouderdom; aanlyndobbel; onderhouds-eis
Igna Klynsmith bespreek onder meer
- ‘n arbeidshofuitspraak oor die eensydige verandering van aftreeouderdom;
- ‘n saak oor ‘n onderh…
SA se rioolstelsels is in ‘n swak toestand
Die jongste Groendruppel-verslag dui daarop dat die land se rioolstelsels in ‘n swak toestand is.
Die regering hou vol dat die Nasiona…
Vloede in KZN saai verwoesting
Swaar reën laat ‘n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal.
Ons praat met Agri SA oor hoe die oorlog in Oekraïne Suid-Afrika beinvloed….
Haidee en die opgestopte leeu
Haidee by die opgestopte leeu, wat lewensgetrou lyk.
Haidee Muller-Isaacs het by ‘n taksidermie-fabriek op Oudtshoorn gaan inloer om …
Alles oor spatare en diep veneuse trombose
Glo dit as jy wil, maar spatare en diep veneuse trombose word gereeld verkeerd gediagnoseer. Ons kyk vandag na die nuutste behandeling va…
Hoe trek ‘n koningin-by en haar swerm?
Hoe weet molle in jou tuin dit is aand?
Heuningbye
Hoe trek ‘n koningin by en haar trawante?
Kan ‘n spook die verklaring wees v…
Dorpe: Word ‘n doener soos Die Shackbouer!
Quinton Adams by ‘n shack wat sy span gebou het. Foto: Netwerk24
Quinton Adams
Met letterlik miljoene mense in Suid-Afrika wat in…
Jou gereedskapskis om geestesgesond te bly
In Christelle Webb-Joubert se laaste keer as aanbieder van Geestesgesondheid gee vyf van haar gereelde gaste wenke en deel wysheid oor ho…
Nog damme is nie antwoord op ons waterskaarste
Waterbestuurspesialis Karen Bosman en prof. Loretta Feris, wat in omgewingsreg spesialiseer, bespreek water as ‘n skaars hulpbron.
Ons nuwe programskedule
RSG se programskedule vir 2022 skop Saterdag 2 April af met opwindende nuwe uitsendings gemik op gehalte en vernuwende inhoud.
NUUT: Hoe verklaar jy musiek?
RSG se nuwe musiekreeks, HOE VERKLAAR JY MUSIEK begin op 3 April om 10:05.
Ons eie Terrance April het sy lyf vlieënier gehou. Dié sla…
Fiks vir die Lewe is terug
Die gewilde Fiks vir die Lewe programreeks is van Sondag 3 April weer op die lug. Jy kan Sondagaande tussen 19:00 en 19:30 na dié reeks, …
Jou laaste kans vir Oppiwater 2022!
Vir die agtste keer gaan RSG en Lefra se Kunsskippie weer vaar en gaan ons feesgangers heerlik fees hou aan boord die luukse MSC Orchestr…
Kom geniet die KKNK!
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees is vanjaar terug op Oudtshoorn en almal is welkom! Bring al die swarigheid wat druk, en kom haal ase…
Brul ontrafel die geheime van ons grootste katte
In hierdie reeks bespreek veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, die groot katte, insluitend lee…
Meer as 5000 eksoplanete wat om ander sonne draai, gevind
As mens sowat 30 jaar terugblaai in die geskiedenis, was die begrip eksoplanete heeltemal vreemd. In die afgelope jare is al meer en meer…
Rietbron; Karootuin ep 1 & 2
Rietbron omgewing
Hoe begin ‘n mens om ‘n klein dorpie in die middel van die droë Karoo te verfraai? ’n Boervrou van Rietbron het beg…
Hoe leer jy af om jou hare uit te trek?
Haaruittreksteurnis is ‘n sterk behoefte om jou eie hare uit te pluk. Soos piromanie en kleptomanie, voel die persoon gespanne voor die a…
Agter die masker: 24 & 31 Maart
Esté de Klerk en Danny Booysen
Agter die Masker is ‘n dokumentêre reeks van twee episodes wat fokus op die emosionele impak van die C…
Hoe ken mens grenslyn-persoonlikheidsteurnis uit?
Is jy in ‘n verhouding (enige verhouding) waar die ander persoon meer as gereeld irrasioneel optree, baie jaloers of besitlik is, en g…