Liefde in die Donker: Vyf word drie
In hierdie week se episode word vyf potensiële pasmaats drie. Wie gaan bly en wie gaan gly? Luister Vrydag om 11:30 op RSG.
Liefde i…
Reeks: Die jongste oor diabetes, oorgewig, lewervervetting en Ozempic
Deel 1 Gesondheid 9 Oktober 2024
Ons vind uit wat jy self kan doen om te keer dat jy blind word weens diabetes. En in deel een van ‘n …
Lugmag, Vloot in groot gemors
Suid-Afrika het ‘n kuslyn van meer as 2 800 kilometer, en ‘n ekslusiewe ekonomiese sone in die oseaan van ongevee…
Regsake: Deeltitel-eenhede; Skep van ‘n nuwe maatskappy
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor deeltitel-eenhede.
Spesialisgas Volker Kruger beantwoord ‘n vraag oor of ‘n mens ’n …
Land en Sand: Mathews Phosa
Die eerste premier van Mpumalanga, Mathews Phosa, het sedert die aanbreek van demokrasie vyf staatspresidente sien kom en tot dusve…
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Sondag is D-Dag vir elektrisiteitmeters
Johan Hopely – senior bestuurder, Impact Meter Service.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Só verander babas jou brein en hart
Johan van Lill praat met Cozette Laubser, direkteur van BabyGym en ’n internasionaal gekwalifiseerde geboorte-opvoeder, oor hoe bab…
Luister weer: ‘Die nagskuit kom’ vang stukkie Robey Leibbrandt geskiedenis vas
Die tweede Radioteater-seisoen van 2024 duur van Donderdag 3 Oktober tot 26 Desember met ‘n nuwe radiodrama elke Donderdagaand om 20:00. …
RSG is vir 8 Telkom SA Radiopryse benoem
RSG is vir agt Telkom SA Radiopryse benoem. Die gala-prysaand word vanjaar op Saterdag 30 November in Johannesburg gehou.
RSG Geldsake…
Marthlé Smit is Bakgat-wenner
Marthle Smit
Marthlé Smit van Gqeberha het met haar muesli, bosbessie en sjokoladebeskuit die eerste wenner geword van RSG en Virseke…
Bakgat-kompetisie: Die wenner is…
Marthle Smith van die Baai
RSG en Virseker se Bakgat-beskuitwenner is Marthle Smith van Nelson Mandelabaai.
Dominique Stander van …
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, ‘n kleinkinder-…
Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap
Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Bewaringslandbou: Beeste in die wingerd help baie
Die Hartenberg-wynlandgoed, wat die afgelope 20 jaar bewaringslandboupraktyke toepas, word gereken as pioniers in herlewingslandbou in di…
Tumelo se onvergeetlike matriek-afskeid
Verminder só verdamping van plaasdamwater
Annalene Swanepoel, hoof van die Direktoraat Plantwetenskappe by die Wes-Kaapse Departement van Landbou, gee ’n oorsig van die navorsings…
Borskanker #2: Wat is die volgende stap ná diagnose?
Jy is pas met borskanker gediagnoseer. Wat nou? Chirurg toe of onkoloog toe?
Mari Hudson praat met ‘n onkoloog in deel 2 van ‘n kort r…
10 Dinge wat jy moet weet van verkenning: Rian Manser vertel
Rian Manser
Avonturier Rian Manser vertel tien dinge wat jy van verkenning moet weet.
Boere ontsteld oor beeste wat vermink en geslag word
Verskeie landbouorganisasies het die afgelope tyd hulle ontsteltenis uitgespreek oor ‘n onlangse reeks gevalle waar beeste in die V…
Landbou: Hoe om seker te maak jy produseer stroopsoet vrugte
Vrugteprodusente boer met suiker, ongeag die gewas. Só sê Kenny Beeton van Nutrico. Hy verduidelik watter elemente suikervlakke beïnvloed…
Louis Liebenberg: Waarom het mense hom aanhou glo?
Die vermeende diamantswendelaar, Louis Liebenberg, en sy meelopers verskyn môre weer in die hof nadat hulle al ‘n week agter tralies is. …
Hier is al ons Matriek-hersiening!
Ons bied vanjaar weer Matriek-hersiening aan om ons matrieks te help. Hier is die skedule van uitsendings vanaf Dinsdag 17 September.
…
Minister gee aandag aan parool-probleme
Daar is ‘n enkele kriminoloog in die hele korrektiewe dienstestelsel wat paroolaansoeke moet beoordeel. Volgens Daily Maverick is h…