Sterre en planete RSG
TagWat het verkeerd geloop met die jongste maan-sending?
‘n Vuurpyl wat deur die United Launch Alliance gelanseer is na die maan toe kon nie sy sending voltooi nie. Willie Koorts verduidelik wa…
Wat as ‘n meteoriet deur jou dak val?
Hoe gemaak as ‘n meteoriet deur jou dak val, en langs jou op jou kopkussing beland? Dit is een van die intessanthede waaroor daar gepraat…
Hoe werk ruimteweervoorspellings?
Kobus Olckers kyk na die ruimteweervoorspelling.
Daar is ‘n bespreking na aanleiding van ‘n luisteraarsvraag…
Alles oor Starlink satelliete
Wat sou met ons gebeur indien ons son ‘n supernova sou word?
Die span gesels ook oor die nuwe Starlink-satelliete wat deur Space X gel…
Hoe pas die menslike liggaam in die buitenste ruim aan?
Heelwat mense het onlangs die Starlink-satelliete gesien, wat pas in die ruimte geplaas is. Die span vertel meer van dié SpaceX-projek.
…
Saturnus het 82 mane
Saturnus se mane
Tot dusver was Jupiter die planeet in ons sonnestelsel wat die meeste mane gehad het, maar die ringplaneet, Saturnus…
Is auroras voorspelbaar?
Aurora Borealis
Wat is ‘n aurora? ‘n Luisteraar, Samuel de Beer, het uit die noorde van Kanada uit die provinsie Nunavut, ‘n vraag ge…
Waar kom die metaangas op Mars vandaan?
Dit het onlangs bekend geword dat daar ‘n onverklaarbare piek in die teenwoordigheid van metaangas op die planeet Mars was.
Dis een va…