Sterre en Planete
TagSó lyk Mars
Op Mars
Die mensdom is gaande oor die kwaliteit van die videobeelde wat ontvang is nadat die nuutste aankomeling op Mars, Perseveranc…
Baie landingstuie oppad na Mars
Die stofstorm tref NASA se Rover
Die jongste Mars-tuig
Die rooi planeet, Mars, is deesdae baie in die nuus. In verlede week se pr…
Diepruim kry nuwe antenna
Die Diepruim-netwerk het pas ‘n nuwe antenna bygekry. Die span verduidelik wat die netwerk is en waar nie nuwe antenna is.
Lees meer o…
Te veel SpaceX satelliete in die ruimte?
SpaceX het ‘n paar dae gelede weer ‘n klomp Starlink-satelliete die ruimte in geskiet. Sterrekundiges raak bekommerd oor die uitw…
Het alle planete atmosfere?
Lafas Smit vertel waarna om in die sterrehemel in Januarie te kyk.
Daar is inligting oor die rotasie van die son, en waar die …
Belangrikste ruimtegebeure van 2020
Die span kyk terug na ‘n paar belangrike ruimtegebeure die afgelope jaar, soos
- die suksesvolle Hayabusa 2-sending van Japan waartyde…
Ruimtetuie in toekoms deur kernkrag aangedryf?
Aandrywing in die ruimte raak al hoe meer ‘n kwessie soos ruimtetuie verder in die ruimte in beweeg. Jim Adams praat oor die rol …
Hoe word ‘n vloer waterpas gemaak om ‘n groot teleskoop korrek te monteer?
SALT by Sutherland. Foto: Chantal Fourie
Willie Koorts was op Sutherland betrokke by die oprigting van ‘n nuwe koepel met sy …
Metale in ‘n asteroïede is triljoene $ werd
Wat is die verband tussen ‘n draaiende tol en die tolbeweging van die aarde?
Ruimtewetenskaplikes het ‘n asteroïed…
Kleiner sterrestelsels naby die Melkweg
Kan ‘n ander satelliet dieselfde baan hê as die Internasionale ruimtestasie?
Die Melkweg
Daar is inligting oor kleiner ste…
‘n Reuse ontploffing miljoene jare gelede
‘n Ruimte ontploffing
Die span praat oor ’n proteïen wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?
Daar i…
Sterrekunde in SA is 200jr oud
Volledige Lys
Wat is ‘n sonwind?
Deursnit van die son
Het jy al gewonder wat die mense in die Internasionale Ruimtestasie doen as hulle kleedkamer toe wil gaan? Die s…
Oor sterstringe, presteerders en Betelgeuse
Magda Streicher van Polokwane het saam met Clyde Foster ‘n besondere toekenning van die Suid-Afrikaanse Amateur …
2013-meteoor-trefslag was 10x sterker as Beiroet-ontploffing
Hoe vergelyk die ontploffing wat in 2013 deur ‘n meteoor bokant Cheljabinsk in Rusland gemaak is met die Beiroet-ontploffing? Dit was tie…
Hoe werk kenners uit waar Marstuig moet land
‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig
Is daar ‘n internasionale verdrag wat bepaal waar tuie op …
Sien komeet Neowise só
Neowise uit die ruimte gesien
Die komeet, Neowise, het ruimtebelangstellendes in die noordelike halfrond gaan…
Ruimteweer en die weer op Aarde
Die korrelasie tussen ruimteweer en die weer op Aarde kom dikwels onder die soeklig in Sterre en Planete. ‘n Ruimteweerkundige en ‘n aard…
Hoe het die heelal ontstaan?
‘n Luisteraarsvraag oor die ontstaan van die heelal word beantwoord.
Die skerpste foto wat nog van Antares geneem is.
Daar is ook …
Wat is ‘n annulêre sonsverduistering?
Foto van die jongste annulêre sonsverduistering in Junie in die Noordelike halfrond.
Hoewel die annulêre sonsverduistering ‘n paar da…
Bepaal sonweer die weer op aarde?
Wat is die verband tussen sonweer en die weer op aarde? Daar is ook inligting oor ‘n pulsar wat deur ‘n akresieproses besig is om kragtig…
Waarom is die Swan komeet groen?
Swan komeet
Waarom is sommige komete groen? Die span vertel wat moontlik tot die groen kleur aanleiding kan gee. Dit is veral na aanl…
Noorderligte, asteroïede, heelal-uitdying
Aurora Borealis oor Kanada
Hoe ver noord moet jy gaan om die Noorderligte mooi te kan sien, en hoe lyk die koue, noordelike sterrehem…
Windspoed op Mars belangrik vir Mars-helikopter
Waarom is die windspoed op Mars belangrik vir die Mars-helikopter wat met die volgende sending na die rooi planeet met sy dun atmosfeer, …