Sterre en Planete
TagSending om asteroïed-aarde botsing te keer
Hoe raak iemand soos dr. Japie van Zyl van die Jet Propulsion Laboratoty betrokke by die stryd teen Covid-19?
Daar is inligting oor ‘n…
Alles oor asteroïede
Hoe spoor ‘n mens ‘n asteroïede op? Asteroïedejagter, Nic Erasmus van die SAAO beantwoord vrae soos: Kan mens ‘n asteroïede met die blote…
Só klink ons son
Het jy al gewonder hoe ons ster, die son, klink? Hennie Maas speel die klank vir jou.
‘n Luisteraar van Tulbach het navraag gedoen oor…
‘n Proteïen in die ruimte?
Al gehoor van ‘n proteïen in die ruimte? Die span vertel van een wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?
Daar i…
Saluut aan ruimte-wiskundige Katherine Johnson
Katherine Johnson in 1966 by NASA.
Katherine Johnson in 2017. Die film Hidden Figures is op haar en haar mede- vroulike swart wiskun…
Gaan Betelgeuse ontplof?
Venus in Februarie naghemel
Is die helder voorwerp wat tans in die weste te sien is, die aandster? Dis natuurlik nie ‘n ster nie, maa…
Ruimtevaart is BAIE gevaarlik
Dis nou meer as vyftig jaar gelede dat die kapsule van Apollo 1 tydens ‘n simulasie aan die brand geslaan het. D…
Is Betelgeuse oppad na supernova-ontploffing?
Kyk hoe klein is ons son in vergelyking met Betelgeuse.
Een van die groot sterre in die ruimte, Betelgeuse, toon eienaardige gedrag. …
Die maan beïnvloed oseane só
Waarom is dit nodig om in die Internasionale Ruimtestasie te oefen, veral as mens dink dat daar geen swaartekrag is om jou moeg te maak n…
Kyk só na Andromeda, ons sustergalaksie
Hoe gaan ‘n mens te werk gaan om ons sustergalaksie, Andromeda, te sien en het ‘n mens ‘n teleskoop nodig? Die stelsel sit tans bokant di…
Dra die aarde se baan by tot klimaatsverandering?
Die feit dat die aarde se baan om die son effe eksentriek is, laat mense wonder of dit nie tot klimaatsverandering aanleiding kan gee nie…
Mercurius vandag voor son
As jy die regte toerusting het, sal jy die middag van 11 November kan sien hoe die sonnestelsel se kleinste planeet, Mercurius, voor die …
Só verander metaanhidriede op seebodem die klimaat
Metaanhidriede lei tot klimaatsveranderings
Metaanhidriede op die seebodem is een van die faktore wat ‘n rol speel in klimaatsverande…
Beïnvloed die son weerpatrone op aarde?
Beïnvloed die son se aktiwiteit weerpatrone op aarde, veral met betrekking tot kosmiese strale?
Daar is ook ‘n vraag oor hoe rekenaars…
Hoe verlaat ruimtetuie aarde se gravitasie-veld?
Wat beteken dit as ons sê dat ‘n ruimtetuig die gravitasieveld van die aarde verlaat het?
Die span kyk na die ontsnapsnelheid van ruim…
Hoe was die maanlanding 50 jr gelede moontlik?
‘n Geskiedkundige foto van die eerste maanlanding.
Die datum, 20 Julie, waarop die eerste mens (Neil Armstrong) sy voet in 1969 op di…
Te veel satelliete in the ruimte?
Wat is die definisie van niks? Die span beantwoord hierdie vraag na aanleiding van ‘n luisteraarsvraag – Is daar iets soos niks in die ru…
As 2 sterrestelsels bots…
Wat sal gebeur as die Andromeda sterrestelsel met ons eie Melkweg bots?
Wat is die verskil tussen klank- en liggolwe?
Wat gebeur w…
Die naghemel in Mei
Die naghemel in Mei soos gesien in die suidelike halfrond.
Waarom is ruimtewetenskaplikes en sterrekundiges nou al gaande oor ‘n aste…
Die grootste vliegtuig ooit!
Sterre en Planete:
Die span praat oor die wêreld se grootste vliegtuig wat pas sy eerste toetsvlug onderneem het. Die vliegtuig gaan i…
Wat is sterretyd en sontyd?
Wat is die verskil tussen Sideriese, of sterretyd, en sontyd?
Prof. Matie Hofmann en Willie Koorts beantwoord ‘n luisteraarsvraag hieroo…
Son se energie-uitset = 10 milj Eskomme/sek
Hoe vergelyk die son se energie-uitset met die opwekking van elektrisiteit op aarde? Prof. Matie Hofmann verduidelik dat die son elke sek…
Gedog ons son is groooot?
Kyk net hoe klein is die Aarde en ons son in vergelyking met ander planete:
1 Miljoen aardes kan in ons son inpas. En ons son is p…