Vers en Klank
TagKyk met ‘n primitiewe oog: Gedigte van Sheila Cussons
Sheila Cussons het gesê dat kunstenaars met ’n “primitiewe oog” na die wêreld kyk. Daarmee het sy bedoel: die oopheid, die verwondering w…
Vers en Klank: Om vreemdelinge dop te hou
Is dit vir jou ook so vermaaklik om mense te kyk? Om vreemdelinge op straat of in ’n restaurant dop te hou, en dan vir hulle ’n storie ui…
Luister na verse oor die buitenste ruimte
Sophia van Taak en De Klerk Oelofse klim in ’n pendeltuig en gaan verken die buitenste ruimte deur die woorde van ons digters. Daar’s ged…
Digter Lynthia Julius gesels openhartig
Digter Lynthia Julius gesels oor haar digbundel, Kinderlê. Haar eerste bundel, Uit die kroes, het in 2020 verskyn. In hierdie tweede vers…
Wat maak ‘n gedig ‘n balade?
Wat maak van ’n gedig ’n ballade? Sophia van Taak verken die ballade as digvorm. Pieter van Zyl is die voorleser, en daar is ’n hele paar…
Luister na verse oor oud word
In die tweede aflewering van ‘n reeks oor die ouderdom, lees Marion Holm en Nic de Jager, onder meer gedigte van Elisabeth Eybers en Antj…
Gedigte deur mans oor die geboorte van hul kinders
Roeline Daneel lees gedigte deur mans oor die geboorte van hulle kinders. Daar is ook ’n paar verse uit die perspektief van ’n ouma, wat …
Gedigte oor ouerskap
Roeline Daneel lees gedigte voor oor die uitdagings van ouerskap – verse oor daardie dae wat jy jou hare uit jou kop wil trek en, in die …
Luister na gedigte oor herinneringe aan oorlede ma’s en pa’s
Luister na verse oor sterflikheid en die dood
Sophia van Taak roer ’n gewigtige tema aan – die dood. Ons sterflikheid is vir die meeste mense ’n ongemaklike gedagte, een wat jou s…
Luister na verse van Koos Kombuis
Koos Kombuis
Ons luister ons na verse en liedjies deur Koos Kombuis, of André Letoit (die skuilnaam wat hy vroeër gebruik het). Piete…
Luister na gedigte oor kerse en kaggelvuurtjies
Ons omarm beurtkrag deur te luister na gedigte oor kerse en kaggelvuurtjies – dié dinge waartoe ons ons wend wanneer dit skielik koud en …
Luister na die gedigte van Koos Doep
Koos du Plessis was eerstens bekend as musikant. Maar dié geliefde liedjieskrywer was ook ’n digter uit wie se pen daar twee bundels vers…
Aangrypende verse van ‘n man op vlug
Waldemar Schultz lees gedigte deur Magmoed Darwiesj, soos vertaal deur Bester Meyer. In 2009 verskyn Breyten Breytenbach se bundel oor Ma…
Verse oor kindwees en die siklus van die lewe
Luister na gedigte oor kindwees, groei en grootword, ouer wees, ouer word (in jare) en die siklus van die lewe. Ma en dogter Riélle en Ka…
Luister na gedigte oor die winter
Die winter is nou werklik op ons! Teen die kus langs sak swaar buie uit, en die binneland bibber van die koue! Pak jou kaggelvuurtjie, sk…
Luister na gedigte oor briewe
In die eerste van twee programme oor briewe, luister ons na gedigte deur onder andere Jannie Malan, Elisabeth Eybers en Fanie Olivier, so…
Antjie gesels oor ouer word en lees uit haar nuwe digbundel
Antjie Krog gesels oor ouer word, wat haar steeds aanspoor om te skryf, én oor ’n splinternuwe digbundel uit haar pen genaamd, Plunder. S…
Luister weer: Margot Luyt lees self haar gunsteling verse
Magdaleen Kruger skryf in RSG se jongste nuusbrief:
Margot Luyt
”Jy weet al dat Margot Luyt nou klaargemaak het met haar programm…