Wie is ek?
TagWat is die verskil tussen Bipolêr 1 en 2?
Bipolêre versteuring is ‘n diagnoseerbare sielkundige toestand, wat gekenmerk word deur groot skommelinge in ‘n persoon se gemoedst…
Is jy een van die mense by wie alkoholmisbruik tot demensie kan lei?
Die meeste mense dink alkoholmisdbruik is sinoniem met verslawing en die negatiewe implikasies wat daarmee gepaard gaan. Dit kan egt…
Word jy té maklik frustreerd?
Is jou frustrasies besig om jou lewe te beheer, of is jou toleransie hoog genoeg om dit te bestuur? Hoekom is hierdie ‘n belangrike…
Die mag van visualisering
Professionele atlete visualiseer elke beweging vooraf om sukses te bereik. Hoe kan ek hierdie proses toepas om sukses in my eie lewe te …
PTSD het vele gesigte
Ons lewe in ‘n land gevul met traumatiese gebeure. Hoekom affekteer dit almal nie dieselfde nie? Ons vind meer uit oor post-traumatiese s…
Beheer jy jou jaloesie, of beheer dit jou?
Hoekom affekteer die normale menslike emosie, jaloesie, mense op verskillende maniere? Dit het die mag om verhoudings te verwoes, of self…
Hoe langdurige angs jou brein en lyf affekteer
Ons hoor gedurig hoe gevaarlik langdurige angs is, maar wat presies gebeur in jou brein, jou lyf en lewe wanneer angs waarlik sy greep op…
Hoekom word sekere kinders uitermate woedend?
Wat is die redes hoekom sekere kinders altyd kwaad is? Is een van jou kinders dalk altyd kwaad vir die wêreld, en jy het al alles p…
Is jy verslaaf aan jou werk?
Werk jy om te lewe, of lewe jy om te werk? Wat is werksverslawing? Wat is die tekens? Hoe kan die probleem opgelos word sonder om werkloo…
Is die een wat aanmekaar jok ‘n kompulsiewe leuenaar of ‘n patologiese leuenaar?
As die gevoel om verlief te raak, ‘n obsessie word…
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Alles voel helderder, mooier en meer opwindend. Maar wat as hierdie gevoel ‘n obsessie…
Wanneer het jy hulp nodig om verlies te verwerk?
Om verlies te verwerk, is een van die moeilikste prosesse om as mens deur te gaan.
Wat is die ervaring van normale verlies, en wanneer…
Wat behels dit om in ‘n psigiatriese kliniek opgeneem te word?
Van tyd tot tyd voel die meeste van ons bietjie af, donker of selfs uitgebrand. Jy gaan dokter toe en hoor die gevreesde woorde, “dit mag…
Ly jy aan selfoonskeiding-angs
Lise Swart vind meer uitvind oor die teenstrydige diagnose van Nomofobie. Die vrees om van jou selfoon geskei te word. Klink dit vir …
Sukkel jy om groot besluite te neem?
Hoekom sukkel mens soms om groot besluite te neem? Wat hou ons terug, en hoe kan ‘n persoon verseker wees van die beste of “regte” uitkom…
Hoekom moet ouers nie voor hulle kinders baklei nie?
Hoekom mag ouers nie voor hulle kinders argumenteer nie?
Dis nie asof die kind dit sal onthou nie… of is ons verkeerd? Onthou kinders …
Ja, breinoefeninge help jou brein
Hoekom is dit nodig om jou brein te oefen om te leer? Kan legkaartbou of Sudoko waarlik ‘n verskil maak? Of moet mens ekstreme stappe doe…
Wat is die uitwerking van ons gemaksones op ons lewe?
Om uit jou gemaksone te klim, kan ‘n verskil aan jou lewenskwaliteit maak, selfs al is jou pogings nie altyd suksesvol nie.
Kom vind u…
Hoekom sukkel ons so om gelukkig te wees?
Navorsing wys hoe die mensdom al hoe meer ongelukkig is ná die ontstaan van sosiale media. Wat is geluk? Hoekom sukkel ons om gelukkig te…
Verslaafdes kort sterk ondersteuning om verslawing te oorkom
Navorsing wys dit verg ‘n sterk ondersteuningstelsel om ‘n persoon te help veg teen afhanklikheid en verslawing.
Hoekom is almal nodig…
Hoe werk skokterapie?
Vandag nog word daar gereeld gebruik gemaak van elektrokonvulsie-terapie, of skokterapie.
Waarvoor word dit gebruik? Watter verskil ka…
Teenwoordige pa’s kan groot verskil maak om geweld te verminder
Navorsing wys dat pa’s wat by hulle kinders betrokke is, ‘n groot verskil kan maak in die land se geslagsgeweldstatistiek. Wat maak ‘n pa…
Vind meer uit oor vaskulêre demensie
Vaskulêre demensie is die tweede mees gediagnoseerde vorm van demensie.
Wat is die oorsake van hierdie dodelike siekte? Kan mens voork…
Hoe mense met outisme hul leefwêreld vertolk
Lise Swart kyk na die outismespektrum en waar neurotipiese mense hulle verkeerd verstaan.
Ons gee raad aan ouers en verduidelik hoe di…