Wie is ek?
TagTieners en hul skerms
Gereeld hoor ons ouers kla oor hulle kinders of tieners se oormatige gebruik van skerms (selfone, rekenaars, tablette, ens.), maar wat va…
Ken jy die simptome van posttraumatiese versteuring?
Wat is die verskil tussen trauma en posttraumatiese versteuring? Hoe het die behandeling deur die jare verander? Hoe suksesvol is terapie…
Hoekom droom ons?
Hoekom droom ons?
Is dit jou brein wat besig is om informasie te verwerk, of is dit jou brein wat besig is om vir jou boodskap te stuu…
Moenie die trauma van Covid-alleenheid ignoreer nie
Duisende families en geliefdes is al hierdeur, wanneer jy jou geliefde moet alleen aflaai by die hospitaal, of die ambulans kom haal hull…
Wanneer alkohol demensie veroorsaak
Korsakoff-sindroom, ‘n vorm van demensie, is ‘n chroniese geheuesteurnis wat meestal veroorsaak word deur alkoholmisbruik.
Paranoia kan lewens verwoes
Paranoia is die ongegronde agterdog teenoor, en wantroue in ander persone of organisasies.
Dit is ‘n toestand wat gekenmerk word deur …
Kan jy leer om jouself lief te hê?
Die meeste mense is opsoek na ware geluk. Ons hoor gereeld hoe jy vir jouself lief moet wees en jou foute aanvaar, maar watter rol speel …
Voel jy kwynend?
Voel jy … bla? Jy voel nie heeltemal depressief nie, maar jy voel nie jouself nie? Die menslike wetenskap verwys daarna as ‘n kwynende ge…
Is jy ‘n opgaarder?
Ons kyk na kompulsiewe opgaarversteurings (hoarders) , wanneer ‘n persoon items, klere of selfs diere opgaar, en vreeslik angstig raak om…
Kan ouers hul kind in ‘n psigopaat verander?
As gevolg van artikels wat gereeld op sosiale media verskyn met opskrifte soos, Is my kind ‘n psigopaat? en Maak jy jou kind as ‘n psigop…
Wat gebeur in ‘n psigiatriese kliniek?
Hoe gemaak as jou kind nagmerries kry?
Geen ouer hou daarvan wanneer hulle kind nagmerries ervaar nie, maar wat beteken dit? Wys dit hoe jou kind nie cope met die lewe nie?
…
Agorafobie: is jy angstig om jou ‘veilige plek’ te verlaat?
Voel jy angstig in ‘n groot skare?
Agorafobie, of ruimtevrees, is nie net die vrees van ruimte nie, maar meer die vrees van jou “veil…
Leer jou kind om keuses te maak
Hoe leer jy jou kind dat hy keuses kan maak, en dat elke keuse ‘n gevolg het. Die feit dat die kind self kan kies, bemagtig die k…
Is jy ‘n dobbel-verslaafde?
Dobbelverslawing: Waarvoor moet op die uitkyk wees? Watter hulp is beskikbaar? Hoekom is dit nie so maklik om hierdie verslawing…
Is jy in ‘n toksiese of gesonde verhouding?
Is jy in ‘n toksiese verhouding of in ‘n gesonde verhouding?
Wie is ek?
Volledige Lys
Hoe word mens lief vir jouself?
Wat beteken dit om lief te wees vir jouself?
Volledige Lys
Verlam die gedagte aan Kersgeskenke jou?
Kersgeskenke – ouers ervaar emosionele en finansiële druk, die kinders ervaar soiale druk, almal verwag iets, maar wat? Kan hierd…
Wat is vertroue en kan dit herstel word?
Vertroue
Wat is vertroue? Hoe belangrik is dit om dié konsep te verstaan? Hoe kan ‘n persoon vertroue opbou nadat dit verbree…
“Ek HOEF nie elke dag te drink nie…”
Daar is niks verkeerd met alkoholgebruik nie, maar wanneer alkohol gebruik word om probleme op te los of die lewe te verdoof, dan…
Verband tussen geheue en emosies
Ons geheue affekteer ons emosies, maar emosies affekteer ook ons geheue. Om beter te onthou, moet jy verstaan hoe jou brein werk, wat jou…
Hoe onthou mens beter?
Ons geheue affekteer ons emosies, maar emosies affekteer ook ons geheue. Om beter te onthou, moet jy verstaan hoe jou brein werk, wat jou…
Kan ‘n psigopaat gewone verhoudings aanknoop?
Lise Swart vind meer uit oor die diagnose van ‘n anti-sosiale persoonlikheidsversteuring (beter bekend as ‘n psigopaat). Hoe gevaarlik is…
Kry verandering jou onder?
Niemand hou van verandering nie. Lise Swart bespreek die mensdom se geneigdheid om verandering teen te staan, veral in die konteks van di…