Wie is ek?
TagBuite jou gemaksone: is dit goed of sleg?
Ons almal het gemaksones waar ons voel ons is veilig, en waar ons besluite gekontroleerd kan maak. Is dit nodig om ooit buite hierdie gem…
My kind wil nie skool toe gaan nie!
Wat staan ‘n ouer te doen wanneer sy kind skielik weier om skool te gaan? Hoe kan ‘n ouer die oorsaak uitvind, en wat sê dié houding van …
Bulimie en anoreksie ook by volwassenes
(Foto: Ross Brown)
Bulimie en anoreksie word meeste van die tyd geassosieer met tieners, maar wêreldwyd is die getal besig om te styg…
Obessief-kompulsiewe steurnis: Pietie Beyers vertel
Pietie Beyers en sy meisie, Anneke Weidemann
Obsessies en die kompulsiewe gedrag wat jou dwing om jou obsessies lewe te gee, kan jou …
Hoe affekteer trauma ons?
‘n Traumatiese gebeurtenis word nie net gekoppel aan situasies waar geweld, misdaad of moord plaasvind nie. Trauma kan ook veroorsaak wor…
Ontrouheid bekyk van albei kante
Ontrouheid – ons bekyk die kwessie van alle kante.
Lise Swart kyk na luisteraarsbriewe wat handel oor ontrouheid. Albei perspektiewe s…
Hulp teen angstigheid
Wat is angstigheid? Wanneer ervaar iemand dit? Wat is die implikasies van langdurige angs?
- Laai Af (23 232KB)
- Teken in met iT…
Kan jy vergewe en vergeet?
Kan jy vergewe en vergeet? Wat beteken dit om iemand waarlik te vergewe? Lise Swart en sielkundige Christine Nell kyk na hoekom woede emo…
Hoe gesond is jou eie grense?
Hoe gesond is jou eie grense?
Ons almal het grense op professionele vlak, persoonlike vlak en in verhoudings. Hoe gesond is jou eie gr…