Welkom terug Goue Tatjana!
Tatjana Schoenmaker is Suid-Afrika se liefling nadat dié nederinge swemmer Goud gewen het toe sy die 200m borsslag in ‘n wêreldrekordtyd afgelê het. Haar tyd was 2 min 18.95 sek.
Haar wêreldrekord was die eerste van die Olimpiese Spele in Tokio.
Sy het diep in die harte van Suid-Afrikaners gekruip nie net danksy haar prestasies in die swembad nie, maar ook haar nederige en eerlike reaksies en skamerige persoonlikheid.
LUISTER: Die Suid-Afrikaanse swemsensasie Tatjana Schoenmaker keer terug na ‘n Suid-Afrika en kry ‘n heldeontvangs op OR Tambo lughawe. Spektrum praat onder meer met haar pa René oor haar prestasies.
KYK: Sy het Maandagaand ‘n helde-ontvangs beleef toe sy na Suid-Afrika teruggekeer het:
KYK: Aandoenlik: Kyk hoe Tatjana ná haar sege deur mede-atlete in die atletedorp in Tokio verwelkom is: https://web.facebook.com/570207056/videos/647740346210019/
KYK: Nederig; inspirerend: Kyk na haar onderhoud uit Tokio met SON koerant: https://web.facebook.com/watch/?ref=search&v=361166875605510&external_log_id=aa2e3912-43f2-4706-a7d7-426cb5a56d96&q=tatjanan%20in%20atletedorp%20verwelkom
Kyk na die video van haar WR-wen:
https://supersport.com/olympics/news/210730_Schoenmaker_wins_breaststroke_gold_in_world_record_time
of hier:
Dit bring Tatjana Schoenmaker se medalje-oes op Goud én Silwer, nadat sy ‘n Silwer-medalje in die 100m borsslag gewen het. Sy het die Olimpiese rekord in haar uidtdun in die 100 borsslag gewen, en ook in haar uitdun in die 200m borsslag ‘n nuwe Olimpiese rekord van 2 min 19.16 sek gewen.
Kyk hier na haar Olimpiese rekordpoging in die 200m borsslag uitdun:
Hier is enkele skermgrepe van Tatjana se 200m borsslag-uitdun:
Hier is enkele skermgrepe van haar poging toe sy die 100m borsslag Olimpiese rekord gebreek het:
https://supersport.com/olympics/olympics-swimming/video/1219994?utm_source=google&utm_medium=organic&utm_campaign=ss-olympics&utm_term=ss-int-ctw-2021&utm_content=search-onebox_highlights