Teleskope: Galileo s’n, refraksie- en rekleksieteleskope
Watter soort teleskoop het Galileo Galilei gebruik om die hemelruim te verken?
Die span gesels oor die verskil tussen refraksie- en refleksieteleskope.
Is daar so iets soos ‘n sterrestelsel wat net radiogolwe uitstraal?
Luister na Sterre en Planete: