Toe vorm sy skape ‘n reuse hart vir sy tante!
‘n Australiese boer, Ben Jackson, het sy skape gebruik om ‘n hart te maak om eer te betoon aan sy tante, Debby, omdat hy weens die Covid-19-pandemie nie haar begrafnis kon bywoon nie. Sy het haar stryd teen kanker verloor.