Tot wanneer moet ‘n pa onderhoud betaal?
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.
- Soos dikwels is onderhoud weer ter sprake:
– Tot wanneer moet die pa onderhoud betaal as die onderhoudsbevel dit nie aandui nie?
– Kan ‘n ma ‘n kind inskryf by ‘n universiteit sonder om die pa te sê, en dan universiteitsgelde en reiskoste van hom eis? - Daar is ook ‘n vraag oor die belastingimplikasies as jy ‘n tuinwoonstel van tyd tot tyd teen betaling beskikbaar stel aan gaste.