Luister weer: Transgender – Om myself te wees
Johann van Lill ontgin op 10 Februarie oor transgender mense in die dokumentêr Transgender – Om myself te wees.
In die dokumentêr, Transgender – om myself te wees, vertel Johan van Lill die verhale van Simone Heradien en Robert Hamblin wat na ‘n lang oorgangsperiode albei tans as die teenoorgestelde geslag as wat hulle gebore is, leef. Maar om transgender te wees het eintlik bitter min te doen met jou geslag. Die rol wat gender speel het ‘n reuse impak op die mate waarin jy jouself kan uitleef in die rol wat jy speel, ongeag jou geslag.
Wat is transgender en wat beteken dit om transgender te wees?
Enkele bekende transgender-mense:
Lees meer oor Transgender:
https://en.wikipedia.org/wiki/Transgender
https://www.hrc.org/resources/understanding-the-transgender-community