Vaders kan 10 dae verlof neem
Vaders sal voortaan 10 dae vaderskap-verlof kan neem met die geboorte van hul baba nav ‘n private ledewysiging in die parlement oor vaderskapverlof is.
Igna Klynsmith bespreek dié en die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- Wat is die verskil tussen ‘n skikking en ‘n hofbevel?
- Hoe raak dit jou vakansieverlof as jy weens omstandighede buite jou beheer nie by die werk kan kom nie?
- En hoe kan jy iemand aanstel om namens jou jou geldsake te hanteer?