Van Nico Malan tot Kunstekaap – 50 jaar van kunste in die Kaap
Luister weer na die dokumentêr oor die Kunstekaap, saamgestel deur Martelize Brink.
‘n Baken van kuns in Suid-Afrika en een van die eerste geboue wat jou verwelkom soos jy die moederstad vanaf die N1 groet. Stil en leeg vir groot dele van die afgelope twee jaar en tog is daar baie werk gedoen odie kunste, soos die afgelope 5 dekades lewendig te hou.
Die destydse Nico Malan vandag bekend as Kunstekaap het verlede jaar sy 50ste bestaansjaar gevier.
Martelize gesels met die Uitvoerende Hoof Dr. Malene le Roux en verskeie ander rolspelers wat oor die jare betrokke was by Kunstekaap.