Velsorgprodukte van slakke?


Ons vind meer uit van ’n velsorgreeks, wat deur ‘n slakboer van Witrivier in Mpumalanga ontwikkel is.

Chrisjan Cruywagen is afgetrede veekundige. Hy praat oor loopbaanmoontlikhede in die veld van forensiese ontleding vir veekundiges. Hy verduidelik ook waarom dit belangrik is om altyd te bly leer, ongeag mens se ouderdom.