Vergroen die Hoëveld met dié plante, deel 1 – 5

Vergroen jou dorp: Die Hoëveld In My Mooi Dorp wil ons dorpenaars help om hul dorpe weer modeldorpe te maak en die gemeenskap florerend. Een van die maniere om jou dorp te verfraai, is om die bome en plantegroei van jou streek aan te plant. Nie net om sagtheid te skep nie, maar ook koelte, en vrugte om te eet. En om suurstof te produseer en koolsuurgas uit die lug te verwyder. Dr Ernst van Jaardveld, bekende plantkundige verbonde aan Babylonstoren, deel sy wye botaniese kennis. Hoëveld Deel 1 Bloulelies, swaardlelies, sterretjies, soetdorings, blompere met hulle wit bloeisels, Olienhout, rooi-ivoor… dis van die pragtige plante inheems aan die Hoëveld. Plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld gesels oor inheemse plantegroei van die Hoëveld om inwoners te help om hulle dorpe te vergroen.   In deel 2 geslels ons verder van hier: ‘n … Lees meer Vergroen die Hoëveld met dié plante, deel 1 – 5