Verpligte inentings vir studente?
Verskeie tersiêre instellings oorweeg dit dat personeel en studente verplig word om hulle te laat inent teen Covid-19.
Daar is ‘n vervolgingskoers van 5% vir bendeverwante misdade in Gauteng.
Die brons borsbeeld van generaal Koos De la Rey in die Lichtenburg-begraafplaas in Noordwes is vervang.