Vind uit: skerpioensteke, veldbrande, wasem en duiwe


Wanneer ‘n skerpioen jou steek, watter raad sou jy verkies – om melk te drink, jouself te skok, toelaat dat iemand op urineer, of het jy jou eie raad?

Is jou gasstoof sleg vir jou gesondheid?

Wat is die beste tyd van die jaar vir beheerde veldbrande?

 

Hoekom wasem jou motor se voorruit op, en hoe kan jy die vinnigste ontslae raak daarvan – met warm of koue lug?

Duiwe se neste is individueel en versprei, so hoe en hoekom vorm hulle swerms?