Voel jy of alles om jou buite beheer is? Hier’s raad
Johan van Lill praat met Elzette Fritz oor wat jou te doen staan wanneer jy voel dat alles om jou buite beheer is. Jou gesinslewe, werk, beurtkrag en vele ander dinge maak dit vir jou onmoontlik om dinge te organiseer en te laat werk. Hoe gemaak as jy voel jy is buite beheer?