Waar staan ons met bewaringslandbou?


 

Dr. Stephano Haarhoff, ’n landboukundige, het by die wêreldkongres oor bewaringslandbou gepraat oor die bestuur van stikstof, fosfaat en kalium sedert 1980.

Die twee Bester broers, Cobus en JP, is die vierde geslag in ‘n familieboerdery wat hulle voorouers meer as 150 jaar gelede begin het. Die plaas Uitkyk is buite Moorreesburg in die hart van die Swartland, waar hulle onder andere boer met koring, dekgewasse, skape en beeste. Hulle vertel wat hulle by die kongres geleer het.

Agri-Expo se ledekongres is onlangs gehou. Die hoofbestuurder, Breyton Milford, vertel wat daar gebeur het. Anri Vorster, president van die Tulbaghskou, vertel wat skougangers kan verwag.