Waar staan watervoorsiening in SA? Home Op en Wakker Gepubliseer op 07/03/2023. Richard Spoor, ‘n publieke belange-prokureur, verduidelik wat die stand van sake is met betrekking tot watervoorsiening in Suid-Afrika.