Waarom het mans baard? Home Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 08/10/2019. 08/10/2019 Die span gesels oor die baard aan ‘n man se gesig en testosteroon; die voorwaartse beweging van ‘n outogiro; en beantwoord verskeie vrae oor suurstof. Laai Af (25 031KB) Teken in met iTunes Luister