Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Hoekom traan jou oë as jy gaap?
- Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vlieë?
- En wat is die impak van inteling in die natuur?
Wetenskaplikes beantwoord dié luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit?