Hoe werk lugspieëling?
- Hoekom hou inteling by mense gevare in, terwyl dit deur boere gebruik word om byvoorbeeld beesrasse te verbeter?
- Wat veroorsaak dat die een helfte van ‘n lemoen se skil grasgroen is, terwyl die ander helfte liggeel is?
- Hoe word ‘n lugspieëling veroorsaak?
- En hoekom suis die wind nie in ons ore as gevolg van die aarde se rotasie-spoed nie?